Op Eie Houtjie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rochelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Rene S - Mei 2024
Algehele gradering
Een van ons beste vakansies ooit! Kan beslis aanbeveel! Alles net puik!
Op Eie Houtjie se terugvoer
Middag Rene. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons het jou baie geniet. Pragtige natuur liefhebber. Netjiese en stil huurder. Sal jou beslis aanbeveel en baie graag weer in toekoms huisves. Wynand en Rochelle
Raymond H - Apr 2024
Algehele gradering
Die wegbreek was baie lekker gewees. Dit was lekker stil en die mooi uitsig oor die see.
Leon M - Mrt 2024
Algehele gradering
Idyllic.
Wouter T - Mrt 2024
Algehele gradering
Weekend to remember!
Danica V - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflike blyplek, meer as ten volle toegerus. Veilig, rustige omgewing!
Surine B - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, uitstekende ligging en tydens beurtkrag.
Op Eie Houtjie se terugvoer
Goeiedag Surine, bly jul het Op Eie Houtjie geniet. Julle is baie welkom. Rochelle
Andre V - Aug 2023
Algehele gradering
Was baie vriendelik ontvang.
Lesinda V - Mei 2023
Algehele gradering
Lieflike plekkie! Wonderlike ligging.
Paul D - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely stay. Great hosts.
Marinette D - Okt 2022
Algehele gradering
Ons verblyf in Op Eie Houtjie was heerlik! Dankie, Rochelle en Wynand! Julle het 'n pragtige plek!
Lees meerJo-ann B - Sep 2022
Algehele gradering
Uitsig fantasties, eienaars baie vriendelik.
Marita V - Aug 2022
Algehele gradering
Lieflik, rustig, pragtige uitsig, asemhaalplek.
Carina D - Jul 2022
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Stephanie V - Jun 2022
Algehele gradering
Fatastiese ligging, skoon en netjies!
Op Eie Houtjie se terugvoer
Middag Stephanie.
Waardeer jou resensie.
Bly jul kon Op Eie Houtjie geniet.
Altyd welkom.
Groete.
Wynand en Rochelle
Hans F - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflike ligging en uitsig op die see en strand, gasvrye en behulpsame gashere en die skoonste en bes toegeruste verblyf sedert Covid.
Danie R - Sep 2021
Algehele gradering
Een van ons lekkerste vakansies nog as 'n gesin.
Sheila G - Sep 2021
Algehele gradering
Was a wonderul relaxing weekend - with fantastic views.
Marlene K - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvry, skoon, netjies en wat 'n uitsig!
Ronel G - Jul 2021
Algehele gradering
Was fantasties.
Lelani V - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreek!
Neil T - Jan 2021
Algehele gradering
Simply ticked all the boxes.
Op Eie Houtjie se terugvoer
Baie dankie, Niel, julle is baie welkom.
Philip Z - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Jana O - Mrt 2020
Algehele gradering
Mooiste uitsig en netjiese verblyf.
Erik And Alice V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie gasvryheid ontvang en heerlik gekuier!
Elmari B - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekende seeuitsig. Rustige en baie veilige omgewing.
Janene V - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlik!
Op Eie Houtjie se terugvoer
Baie bly julle kon Op Eie Houtjie so geniet. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Wynand en Rochelle
Gerrit V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike blyplek met onverbeterbare ligging.
Op Eie Houtjie se terugvoer
Dankie Gerrit en Jessica.Ons is bly julle het die vakansie en fasiliteit geniet. Voorspoedige 2020 vir julle as familie.
Wynand en Rochelle Potgieter
Matthew C - Okt 2019
Algehele gradering
Very well located, nicely appointed good value for money holiday accommodation.
Lees meerOp Eie Houtjie se terugvoer
Thank you Mathew and Robin. You and your family are most wellcome. It is always a pleasure to facilitate nature lovers.
Johan P - Mei 2019
Algehele gradering
Baie goed geleë met pragtige uitsig. Vriendelike ontvangs en skoon.
Johan V - Apr 2019
Algehele gradering
Saligheid vir die siel.
Lees meerOp Eie Houtjie se terugvoer
Bly julle kon ons plek geniet. Sien uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Rochelle
Theodette G - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike plek met pragtige mense!
Op Eie Houtjie se terugvoer
Baie dankie, bly julle het die verblyf geniet,
Vriendelike groete,
Rochelle
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daytoniaweg 81, Jongensfontein, Groot Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap