Oppi C
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Korhaan-laan 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oppi C is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Jacobsbaai wat 'n gedeeltelike see-uitsig bied. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Gehaltelinne en -badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekwarea toegerus is. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel met sitplek vir 4 geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV met DStv.
Verder het gaste toegang tot 'n stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig, 'n ingeboude braai en 'n eetarea wat vir 2 gaste geskik is. Die eenheid is binne maklike bereik van die strand en 'n paar winkels en maak van sonkrag gebruik sodat beurtkrag nie gaste se verblyf belemmer nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Oppi C sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Marissa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Jaar gelys 10
Ligging
- Korhaan-laan 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Korhaan-laan 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom