Oppi Draai
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Jare op LekkeSlaap 8
Opsomming van Resensie
Emmerentia D - Apr 2024
Algehele gradering
Alles was 100%.
Nada V - Apr 2024
Algehele gradering
Meer as waarde vir geld.
Corne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig en baie goed geleë. Ons sal vir seker weer daar bly.
Marjorie P - Feb 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik, onbeskryflik.
Marlene D - Des 2023
Algehele gradering
Ons het 'n lekker, rustige aand gehad.
Melissa D - Okt 2023
Algehele gradering
Oppad Meiringspoort halfmaraton toe.
Pieter K - Jun 2023
Algehele gradering
Knus, maar aangenaam.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Pieter
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Al my eenhede het kombuis geriewe.
Hoop ons sien julle weer.
Oppi draai groete
Philippina Mhatina (stienie) A - Apr 2023
Algehele gradering
Stil, aangenaam en professioneel.
Oppi Draai se terugvoer
Baie Dankie Stienie / Jerry
Ons hoop om julle weer te sien volgende jaar met KKNK.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Baie dankie vir die waardevolle terugvoering.
Amanda,
Oppi draai
Tarryn J - Mrt 2023
Algehele gradering
Onaangenaam, 'n teleurstelling en baie onprofessioneel.
Lees meerOppi Draai se terugvoer
Hi Taryn
So jammer dat jy sooo skynheilig is
Julle was lank voor inboek tyd hier
Oorspronklike kamer was nognie gereed op daardie stadium nie en jou man het nadat Ek die kamer wat Julle geboek het verkies om in kamer te bly wat Ek Regge maak het vir een
Daar het net n handdoek en lekker op bed gekort
Aircon werk het dit pas nagegaan
As n lig nie gewerk het nie was dit a.g.v load shedding
Daar was voorziening gemaak vir alternatieve lig in elke kamer tydens load shedding
Ons het die twee nagte wat Julle hier geslaap het gewag tot na tien voor ons kantoor oopgemaak het soggens
Julle was dan al wakker want Ek kon hoor Julle bad
Elke swembad het soms TLC nodig en ongelukkig kan Ek nie bepaal wanneer swembad additionele aandag nodig het nie
My swembad water is Baie koud daarom is my swembad al toe vir die seisoen
Net jammer Julle kla op die plat vorm
Ek het toe Julle gister Ry gevra of Julle tevrede was met alles
Jy het my in die oe gekyk en bevestig Julle was Baie tevrede
So jammer dit was toe nie die geval nie maar dat jy nie die ordentlikheid het om dit met my te bespreek nie
Amanda Kalp
Oppi draai
Daniel M - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld.
Oppi Draai se terugvoer
Middag Daniël
So lekker om so 'n positieve terugvoering te kry.
Baie dankie.
Dit was so lekker om jou te ontmoet en so lekker te kon gesels
Oppi draai Groete
Frans en Amanda Kalp
Ilona O - Mei 2022
Algehele gradering
Veilige verblyf, alles wat ons nodig gehad het.
Lees meerOppi Draai se terugvoer
Baie dankie Ilona, vir die waardevolle terugvoer.
Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê.
Amanda Kalp
Oppi draai
Chantelle H - Mei 2022
Algehele gradering
Not for us.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Chantelle,
Thank you for the feedback.
Oppi draai
Etienne V - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvryheid, waarde vir geld, privaatheid.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Etienne
Baie Dankie vir jou waardevolle pragtige gesondheid en terugvoering
Hoop ons Sien jou weer in die toekoms
Ek mis die geselsies met ontbyt
Oppi draai Groete
Lloyd J - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent service. Highly recommended, real value for money.
Oppi Draai se terugvoer
Thankk you so much for the valuable feedback
Will surely looking forward in welcoming you again
Regards
Amanda
Oppi Draai
Erika V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Skoon en netjies.
Oppi Draai se terugvoer
Baie Dankie Erika vir die waardevolle terugvoer
Hoop Ek sien Julle gou weer
Groete
Amanda
Oppi Draai
Adele K - Mrt 2022
Algehele gradering
Great hosts, attention to detail and went the extra mile.
Oppi Draai se terugvoer
Thanks, Adele for the great review
Please visit again.
Annaretha V - Jan 2022
Algehele gradering
Saligheid in die Karoo.
Oppi Draai se terugvoer
Baie dankie Annaretha.
Ja, dit was voorwaar warm.
Baie dankie vir die positieve terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Oppi Draai groete
Nicole S - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
George A - Des 2021
Algehele gradering
Baie veilig en rustig.
Oppi Draai se terugvoer
Baie dankie julle vir die wonderlike terugvoer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Oppi draai groete
Lizel K - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Oppi Draai se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons vra omverskoning vir die ongerief. Die gastehuis is nie diere-vriendelik nie en verleen hom nie hiertoe nie. Die hondjie waarna ek verneem u verwys, was net tydelik daar. As dit 'n groot steurnis was, sou ek dit waardeer het as u dit onder ons aandag gebring het sodat ons die situasie dadelik kon hanteer/aanspreek. Die situasie is 'n geisoleerde geval en sal nie weer kan gebeur nie, aangesien die hondjie nou elders is. Hoop die res van die familie het die fasiliteite geniet. Lekker dag.
Carmen P - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelik, waarde vir geld, mooi.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Carmen,
Dit was vir ons so lekker om julle by Oppi Draai te he. Ons wens is dat julle huwelik baie geseend sal wees. Kom kuier gerus enige tyd weer. Vriendelike Groete, Jolinda.
Joël M - Nov 2021
Algehele gradering
Quiet. Peaceful. Very intimate.
Oppi Draai se terugvoer
Thank you for your review, Joel. Please come and visit us again.
Alicia Schoeman S - Nov 2021
Algehele gradering
Clean and neat.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon en netjies.
Vriendelik, netjies en op sy plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Oppi Draai se terugvoer
Thank you for your feedback. We enjoyed having you as our guests.
Werner S - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en tuis.
Lees meerOppi Draai se terugvoer
Hi Werner,
Dit is vir ons so lekker om julle altyd hier te he. Kom kuier asb enige tyd.
Werner S - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en behulpsaam.
Oppi Draai se terugvoer
Baie dankie vir jou eerlike terugvoer Werner. Dit was so lekker om julle hier te he. Julle is enige tyd weer welkom.
Elricka D - Jul 2021
Algehele gradering
Groot bederf en gerieflik!
Oppi Draai se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Dit is vir ons so lekker om sulke goed te hoor. Hoop julle kom kuier weer. Die skool vakansie is om die draai.
Charnelle N - Jun 2021
Algehele gradering
Puik!
Deon V - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Divan D - Des 2020
Algehele gradering
Fantastic.
Ho D - Aug 2019
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het en meer.
Oppi Draai se terugvoer
Ho D,
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer.
Lekker om nuwe vriende te maak.
Julle is altyd welkom.
Jolanda's
Cindi F - Mei 2019
Algehele gradering
Dis baie tuis.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Cindi
Dankie vir die waardevolle terugvoer. Julle is altyd welkom.
Groete
Amanda Kalp
Jolanda's
Gershwin S - Nov 2018
Algehele gradering
The best value for money and service was great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste waarde vir geld en die diens is uitstekend.
Wat 'n ongelooflike tyd. Fantastiese diens en die plek lyk goed.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Gershwin
Baie dankie vir die waardevolle terugkeer. Ons hoop ons sien julle weer volgende jaar
Amanda
Nicola M - Okt 2018
Algehele gradering
Meer as die geld werd.
Oppi Draai se terugvoer
Môre nicola,
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer. Julle sal altyd meer as welkom wees.
Hoop ons sien julle gou weer.
Amanda Kalp,
Jolanda's B&B
Rhodene V - Jul 2018
Algehele gradering
Sien die sterre!
Oppi Draai se terugvoer
Rhodene en Familie
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer.
Julle was sulke lekker stil gaste, Hoop ons sien julle gou weer.
Amanda en Frans Kalp
Tilana C - Jun 2018
Algehele gradering
Rustig, veilig en baie professioneel.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Talana
Baie dankie vir die waardevolle terugvoering.
Ons sal jou enige tyd weer terug verwelkom.
Frans en Amanda Kalp.
Jolanda's B&B
Johan G - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker gemaklike atmosfeer met hope gasvryheid.
Oppi Draai se terugvoer
Dankie vir die waardevolle terugvoer Johan.
Frans en Amanda Kalp
Steyn V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gekuier.
Oppi Draai se terugvoer
Middag Steyn.
Voorwaar heerlik gewees om julle te ontvang.
Baie dankie vir julle waardevolle terugvoering.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Frans en Amanda Kalp
Sticks S - Feb 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Oppi Draai se terugvoer
Middag Sticks en gesin
Ag, dit was so lekker om julle te ontvang. Ons is bly julle het alles geniet en ons hoop ons sien julle weer volgende jaar met die maraton, of dalk gouer.
Groete, Frans en Amanda Kalp.
Vusi M - Feb 2018
Algehele gradering
Nice stay.
Diana M - Feb 2018
Algehele gradering
Dis min dat 1 nag se akkommodasie soos 'n vakansie kan voel.
Oppi Draai se terugvoer
Diana
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Amanda en Frans Kalp
Basjan W - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik gerus in 'n veilige omgewing.
Oppi Draai se terugvoer
Beste Elfriede,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, ons sien jou graag weer. Hoop jy het toe goed gekwalifiseer.
Groete,
Amanda Kalp
Tinki M - Okt 2017
Algehele gradering
Baie moeite en behulpsaam.
Oppi Draai se terugvoer
Beste Tinki,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal julle graag weer ontvang, julle is regtig 'n aangename familie.
Groete,
Amanda Kalp
Yolandi M - Okt 2017
Algehele gradering
Gesellig.
Oppi Draai se terugvoer
Hi Yolandi,
Dankie vir die terugvoering.
Hoop om julle weer te sien. Amanda
Leon C - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was wêreldklas van begin tot einde.
Lees meerOppi Draai se terugvoer
Leon, baie dankie vir die waardevolle terugvoering.
Julle sal altyd as vriende terug ontvang word.
Marisa V - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf met uitstekende gasvryheid van eienaars.
Oppi Draai se terugvoer
Mariska, Dirk en kinders,
Ons sien uit om julle weer te ontvang. Dankie vir die pragtige waardevolle terugvoer
Frans en Amanda
Denise H - Sep 2017
Algehele gradering
Wow, die beste wat ek al ervaar het en sal beslis aanbeveel.
Oppi Draai se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering, dit was lekker om julle te ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Groete,
Amanda en Frans
Adel J - Sep 2017
Algehele gradering
Verblyf by Jolanda's B&B was die hoogtepunt van ons besoek aan Oudtshoorn.
Oppi Draai se terugvoer
Goeiemôre Adel en Tom,
Baie dankie, dit is so lekker om nuwe vriende te verwelkom.
Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Frans en Amanda
Thembi M - Sep 2017
Algehele gradering
We enjoyed the stay, it's nice, clean and cosy.
Oppi Draai se terugvoer
Good day Thembi,
Thank you for your review.
Tracy M - Sep 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld. Beste B&B-verblyf.
Oppi Draai se terugvoer
Beste Tracy,
Baie dankie vir jul terugvoering. Julle kan enige tyd weer kom kuier.
Groete,
Amanda
Henk M - Sep 2017
Algehele gradering
Verblyf en diens was onverbeterlik!
Oppi Draai se terugvoer
Wonderlike gas, is altyd welkom, dankie Pricilla.
Adéle S - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was uiters aangenaam en baie verwelkomend.
Oppi Draai se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Adele, dit was aangenaam om julle hier te ontvang.
Michelle F - Jul 2017
Algehele gradering
Ontspanning.
Oppi Draai se terugvoer
Goeiedag Michelle,
Baie dankie vir die terugvoering asook verwysing ons hoop ons sien julle gou weer.
Marizane M - Mei 2017
Algehele gradering
Baie goed toegerus en verseker akkommodasie om aan te beveel.
Oppi Draai se terugvoer
Baie dankie Gregory.
Ek waardeer die terugvoering.
Ek sien uit daarna om jou weer te ontvang.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oosthuizenstraat 21, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom