Oppi Draai
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oosthuizenstraat 21, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Verblyf by Oppi Draai word in 3 aparte gastekamers aangebied. Al drie slaapkamers het en suite-badkamers, waarvan een 'n spa-bad en handstort het, een 'n spa-bad en 'n stort en die derde een slegs 'n stort het. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, enkelplaat-induksiestoof en kookgerei toegerus.
Die kamers het lugversorging, plafonwaaiers, WiFi, toiletware, eetgerei en 'n mandjie met versnaperings. Die geriewe op die perseel sluit 'n swembad en braaigeriewe in. Daar is veilige, onderdakparkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Oosthuizenstraat 21, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppi Draai het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oosthuizenstraat 21, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap