Oppi Hoek Guesthouse
5 resensies
Gastehuis
- Kapasiteit: 23 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blakestraat 196, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R860 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Oppi Hoek Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n veilige, vreedsame woonbuurt in Riviera, Pretoria, naby die Uniegebou en die middestad.
Verblyf word gebied in stylvolle en suite-gastekamers. Elke kamer het 8 DStv-kanale, 'n boekie met inligting oor die area, waaier, gratis WiFi en 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien, asook komplimentêre toiletware. Die gastehuis bied 'n swembad met 'n braai-area en 'n wasserydiens wat weeksdae beskikbaar is.
Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en is naby die Nasionale Dierkundige Tuine, die kerkplein, Paul Kruger Huis, restaurante, kroeë en winkelsentrums.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.6 uit 5van 5 resensies vir Oppi Hoek Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ligging
- Blakestraat 196, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Gaste dink Oppi Hoek Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blakestraat 196, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom