LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oppi Hoek Guesthouse | LekkeSlaap
+34

Oppi Hoek Guesthouse

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Oppi Hoek Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Andre P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf. Sentraal geleë,

Ons het net een nag oorgebly, aangesien ons vir my dogter by die mediese kampus van die UP gaan kuier het. Soos bespreek met die eienares, sal ek net voorstel dat daar dalk "blackout" gordyne voor die vensters geplaas word, aangesien voertuie wat in en uitkom die hele tyd ons kamer verlig het. Die swembad was ’n wenner in die warm Pretoria-hitte. Ek sal beslis weer daar oorbly.

Marcel S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oorslaapplekkie vir werks/sosiale funksies.

Baie dankie Erika vir julle gerieflike oorslaapplekkie. Dankie ook vir jou vinnige hantering van ons inboek, ons waardeer dit. Ons sal definitief weer oorslaap as ons 'n funksie het in Pretoria. Die uitleg van die kamer en netheid was puik.

Oppi Hoek Guesthouse's terugvoer

Dit is werklik 'n riem onder die har, om sulke goeie terugvoer te kry. Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien. Geseênde jaar vorentoe!

Oppi Hoek Guesthouse
Derick O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick O
Enkelreisiger

Neat, nice, comfortable.

Quiet, comfortable and friendly staff. Breakfast good.

Oppi Hoek Guesthouse's terugvoer

Thank you very much for a great review. We trust that your future stay will be even better. Have a wonderful day!

Oppi Hoek Guesthouse
Suzette L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette L
Enkelreisiger

100% tevrede. Beste keuse.

Vriendelike personeel, baie netjies en gerieflike kamers, volgende datum reeds bespreek.

Oppi Hoek Guesthouse's terugvoer

Dit is gaste soos julle, wat dit vir ons so die moeite werd maak om te doen wat ons doen. Dankie vir julle mooi terugvoer. :)

Oppi Hoek Guesthouse
Andries F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf in mooi woonbuurt.

Mooi woonbuurt in Pretoria, met heerlike buffet-ontbyt!

Oppi Hoek Guesthouse's terugvoer

Dit is so lekker om julle terugvoer te sien, en ons streef daarna om net te verbeter. Mag ons julle gou weer sien. Blessings!

Oppi Hoek Guesthouse
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blakestraat 196, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsDAgeVEPSSMdPGqhgSCEN8mU5zVQ8FHNup88XyQsVuXpdkgMjy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R860  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 196 Blake Street Riviera 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.73015067472 28.211808
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!