LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oppi-Koppie | LekkeSlaap
+29

Oppi-Koppie

6 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 18 Apr 2021 tot 15 Des 2021.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat 73, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 R2 550 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Oppi-Koppie is 'n selfsorgvakansiehuis met pragtige uitsigte oor Suiderstrand en die see. Suiderstrand word heeltemal omring deur die Agulhas Nasionale Park met baie interessante fauna en flora. Daar is talle wandelpaadjies en voetslaanroetes om te volg en die pragtige strand het baie rotspoele en seediertjies.

Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Vier van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Drie van die slaapkamers het en suite-badkamers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n ingeboude braai-area en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Daar is 'n tweede kombuis wat toegang tot 'n oop dek met braaigeriewe bied. Daar is ook 'n onthaalarea met 'n pool-tafel en tafeltennis. 'n DStv-koppelpunt is beskikbaar en gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring as hulle van dit gebruik wil maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Oppi-Koppie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Oppi-Koppie
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Uitkykstraat 73, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppi-Koppie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 000
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 9)
was R3 000
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat 73, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf24645ef4b4abc70399f7cefa771398cf012212f2035233f1bb410983407ed59ad9412dd88e94f590471f43d43f9397eb2c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000, nou Vanaf R2 550  per nag (plek vir 9) 6 5 1 5 73 Uitkyk street Suiderstrand 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.815034 19.958906
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!