Tuinroete Akkommodasie by Oppi Plaas by die See | LekkeSlaap
+33

Oppi Plaas by die See

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die Eierkamer
Selfsorg
Die Melkkamer
Selfsorg
Die Melkstal
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Klein tot medium-grootte troeteldiere is welkom indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Honde moet aan 'n leiband wees wanneer hulle tussen die eenhede rondloop en gaste moet troeteldiere se gemors skoonmaak.

'n Rooster kan by die kantoor gehuur word teen R40.

Neem asb. kennis dat gaste die volle bepalings en voorwaardes moet aanvaar wanneer hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Buitekantstraat , Duinekroon Plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG4QrR4Cexww0HhIcqjjpbmtWZux4DuiISnP13z9J10sKoxGIqF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R540  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Off Buitekant Street Farm Duinekroon 591 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.378588851957 21.391808617877
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za