Oppi See
Opsomming van Resensie
Elzette T - Des 2020
Gemiddeld
Onvergeetlike see-uitsig en rustige atmosfeer
Oppi See's terugvoer
More more
Baie dankie. Ek is baie bly julle het so lekker gekuier.
Onthou julle is altyd welkom.
Voorspoed vir die nuwe jaar!!
Oppi See Groete
Elsabe
Trevin V - Okt 2020
Gemiddeld
Heerlike uitsig, klipgooi van die strand, netjies en skoon.
Jeanine H - Aug 2020
Gemiddeld
Uitstekende ligging. Klein juweel.
Oppi See's terugvoer
Baie dankie
Dit was ner 'n plesier om julle hier te gehad het.
Julle is altyd welkom.
Phillip S - Jan 2020
Gemiddeld
Beautiful view, beautiful apartment with special interior decorating.
Oppi See's terugvoer
Baie dankie
Julle is altyd weer welkom.
Voorspoedige 2020
Alouise D - Okt 2019
Gemiddeld
Absoluut fantasties!
Andre S - Aug 2019
Gemiddeld
Baie lekker gekuier en gebly.
Megan M - Mrt 2019
Gemiddeld
Regtig lekker!
Oppi See's terugvoer
Dankie Megan.
Dit was n groot plesier om julle te huisves.
Lekker dag!
Suzanne B - Okt 2018
Gemiddeld
Pragtig, rustig en gerieflik.
Patricia W - Jul 2018
Gemiddeld
Slaapkamer met dubbelbed, slaapkamer met 2 enkelbeddens met nog 'n slaapplek in die sitkamer met 'n lekker kombuis, badkamer en braaiplek.
Irma R - Feb 2018
Gemiddeld
Baie baie lekker.
Oppi See's terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom hier.
Lekker dag!
Gerhard V - Mei 2017
Gemiddeld
Dit was heerlik!
Jaco V - Apr 2017
Gemiddeld
Baie vriendelike gasvrou, sal beslis weer gaan.
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carina-weg 21, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom