Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Stuppie

Selfsorg
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 27 Mrt 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smith-straat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 283 R2 189 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oppi Stuppie is 'n gerieflike en knus strandhuis wat 'n lieflike uitsig oor die Langebaan-strandmeer bied en is reg op die water geleë. Dit is die ideale opsie vir strand- en waterentoesiaste en bied aan gaste ook die geleentheid om die pragtige Weskus-sonsondergange te ervaar.

Dié eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n binnebraai-area. Dié area het 'n etenstafel met sitplek vir 10, sitarea en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite die eiendom is 'n groot beskutte tuin en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis. Die eiendom is naby die middestad, wat verskeie restaurante, kroeë en kruidenierswinkels insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Oppi Stuppie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Oppi Stuppie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 65

Resensies 331

Jaar gelys 9

Ligging

  • Smith-straat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppi Stuppie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 283
R3 283 R2 189
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 283
R3 283 R2 189
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smith-straat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA747f111c411318bafdb663da589eda2727e76d11569b4971650b8c22fa5627b075962cf7a41971887540dd946d5554970f20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 283 nouVanaf R2 189 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 2 Smith Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0928785 18.030807
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem