Oppikoppie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Lien P - Jun 2022
Algehele gradering
Oppikoppie is 'n ruim, netjiese en skoon blyplek vir 'n dag of twee se verblyf op Vanderkloof.
Frikkie S - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Glen T - Mei 2022
Algehele gradering
Spacious, comfortable, well equipped, good hosts.
Wilma V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ten spyte van die dorp se waterprobleem het ons baie lekker gebly.
Melany B - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjiese plek.
Leon V - Jan 2022
Algehele gradering
Nie wat ek verwag het nie. Foto's wys nie ware uitsig.
Marita M - Jan 2022
Algehele gradering
Eenheid was baie skoon en netjies.
Wilmarene C - Jan 2022
Algehele gradering
Kort maar lekker.
Estelle M - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, smaakvol.
Oppikoppie se terugvoer
Baie dankie Estelle! Sien julle weer en voorspoed vir 2022!
Izel S - Des 2021
Algehele gradering
Oorgeslaap op pad George toe.
Douglas D - Des 2021
Algehele gradering
110% uitstekend
Peter E - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Oppikoppie se terugvoer
Baie dankie, dit is nou n aangename resensie. Jy is enigetyd weer welkom!
Frederick W - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Johann H - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Stil en rustig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heidestraat 17, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap