LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oppiplot Guest House | LekkeSlaap
+76

Oppiplot Guest House

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Oppiplot Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alyssa J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alyssa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief 'n huis weg van die huis af.

Ons het so lekker gebly, ons het sommer nog 'n aand oorgebly. Oppiplot sal ons definitief weer sien!

Oppiplot Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons sien daarna uit om julle gou weer te sien. Heerlike naweek.

Oppiplot Guest House
Schalk D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooi.

Baie mooi, skoon en netjies. Oppiplot baie vriendelik en behulpsaam. Als wat ons nodig gehad het was in die kamer.

Oppiplot Guest House's terugvoer

Dankie julle is 'n pragtige egpaar.

Oppiplot Guest House
Braam V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek vir lekker kuier.

Sien sterre.

Casper G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle gaan uit hulle pad uit om hulle gaste gelukkig te hou. Ek het lanklaas sulke vriendelike, gesellige en opregte mense teëgekom.

Ons het dit vreeslik geniet om saans na die besige dag saam met Ronel, Frans en Francois rustig te raak of dit vir 'n braai, gesels, glasie rooiwyn, of selfs net om te kyk wat Mavis vir ons wou wys. Daar word so lekker gesels en baie gelag dat ons meer as een aand van tyd vergeet het.

Sumari O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwaging goed!

Frans se gasvryheid was puik en die diens wat hy en Ronel gelewer het was bo verwagting uitstekend. Hulle het baie moeite gedoen om ons tyd by hulle so genotvol as moontlik te maak en hulle het dit vir seker reggekry. Ons sal vir seker Oppiplot aan vriende en familie voorstel.

Oppiplot Guest House's terugvoer

Dit is so groot plesier en voorreg gewees. Ons streef daarna om almal "tuis soos in jul huis" te laat voel.

Oppiplot Guest House
Amanda L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was daar en skoon en gemaklik. Stylvol gedoen.

Die plekke is baie mooi gewees. Daar is aan alles gedink en als was in plek.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 284, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA742d877651c90643bd3eb52045959f3c76ba076697ce4a3b11a53d07f8cf66983d337299a64693e0043afa3b3c510c067dbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 284 3rd Avenue Bredell 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.09492768122 28.307377547007
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!