LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oppitippie Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+9

Oppitippie Self-catering Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Paul Straat, , Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppitippie is aan die suidekant van Potchefstroom in 'n stil residensiële area geleë. Jou gasheer praat Engels en Afrikaans. Hier kan jy hartlike vriendelikheid en gasvryheid verwag.

Ons bied 2 lieflike, ruim houthuise, elkeen met 'n oopplan-slaapkamer en -kombuisie. Die kombuishoekie bied selfsorg-geriewe en is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en ketel. Linne en handdoeke word voorsien en 'n gratis, daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Elkeen van die huise het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die badkamers het ook elkeen 'n gas-geiser en bied gaste die gerief van warm water en 'n gedeelde kragopwekker tydens beurtkrag.

Daar is veilige parkeerplekke en gaste het toegang tot die braaigeriewe. Ons is geleë na aan die Miederpark Spar en Apteek, Engen Vulstasie en Potch Slaghuis.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Oppitippie Self-catering Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • 11 Paul Straat, , Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Oppitippie Self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Paul Straat, , Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmYmE0Y2E1LTBhYTctNDYwMi05NzQ1LTM5ZGE0Y2FhN2E2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 11 Paul Street Miederpark 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.74242211768 27.090769708157
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!