by Orange Grove Farm | LekkeSlaap
+127

Orange Grove Farm

Selfsorg
Mosesberg Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kaggel langs die bed en 'n TV met sekere DStv-kanale (alle SuperSport-kanale). Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kothuis bied toegang tot 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai en plonspoel wat oor die pragtige plaas en vallei kyk.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gratis WiFi Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op ons standaard-inklok- en uitkloktye hieronder: Inklok: 14:00 tot 17:30 Uitklok: 07:00 tot 10:00 Kantoorure is van 08:00 tot 17:30 weeksdae. Sou jy buite hierdie ure in- of uitklok, kontak ons asb. vooraf om te reël dat daar 'n personeellid beskikbaar is. Oor naweke is personeel via WhatsApp beskikbaar. Maaltye: Ontbyt kan by die kamers afgelewer word. Daar is ook 'n braai-spyskaart en gaste kan die braai-areas gebruik en van hierdie spyskaart af bestel. Daar is ook 'n happie-spyskaart met happies wat 'n lekker toevoeging tot enige maaltyd sal wees of net 'n lekker happie tussendeur jou groter maaltye. Die spyskaart is opgestel sodat gaste kan kies hoeveel of hoe min hulle wil eet. Vul asb. die aangehegte vorm vir elke dag in en stuur dit terug sodat ons vooraf weet hoe om voor te berei en kan sorg dat alles lekker vars is. Die spesiale aanbiedings is ook aangeheg. Aktiwiteite: Daar is fietse vir volwassenes te huur en voetslaanuitstappies en natuurritte op die plaas kan ook gereël word. Die kostes is hieronder aangedui: Fietshuur: R150 per fiets vir 2 ure. Begeleide voetslaanroete: R150 per persoon. Begeleide voetslaanuitstappie met middagete: R300 per persoon. Sonsondergangrit: R150 per persoon Sonsondergangrit met komplimentêre botte wyn en happies: R300 Troeteldiere: Sou jy jou troeteldier wou saambring is dit onderhewig aan die bestuur se diskresie en moet dit vooraf gereël word. Dit beloop ook 'n ekstra fooi van R100 per aand. Skoonheidsbehandelings: Daar is 'n gekwalifiseerde maseerterapeut beskikbaar wat maseersessies in jou eie eenheid kan kom bied. Sien die opsies aangeheg. Let dat ons vooraf kennisgewing nodig het om dit te reël. Skoonmaak: 'n Verpligte skoonmaakfooi van R200 per bespreking moet saam met die balans betaal word. Die skoonmaakdiens word Maandae tot Saterdae gedoen en die geskikte tye moet vooraf met die instansie gereël word. Sou jy jou kothuis enige ander tyd skoongemaak wil hê kan jy die instansie via WhatsApp kontak. Hout: Daar is 'n verpligte houtfooi van R60 wat saam met die balans betaal moet word. Die instansie voorsien 2 kratte hout en vuuraanstekers in die kothuise met aankoms. Ekstra hout en vuuraanstekers is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Longlands Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
Beskrywing

Die dubbelverdiepingkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea onder het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale (alle SuperSport-kanale). Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kothuis bied toegang tot 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai en plonspoel wat oor die pragtige plaas en vallei kyk.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gratis WiFi Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op ons standaard-inklok- en uitkloktye hieronder: Inklok: 14:00 tot 17:30 Uitklok: 07:00 tot 10:00 Kantoorure is van 08:00 tot 17:30 weeksdae. Sou jy buite hierdie ure in- of uitklok, kontak ons asb. vooraf om te reël dat daar 'n personeellid beskikbaar is. Oor naweke is personeel via WhatsApp beskikbaar. Maaltye: Ontbyt kan by die kamers afgelewer word. Daar is ook 'n braai-spyskaart en gaste kan die braai-areas gebruik en van hierdie spyskaart af bestel. Daar is ook 'n happie-spyskaart met happies wat 'n lekker toevoeging tot enige maaltyd sal wees of net 'n lekker happie tussendeur jou groter maaltye. Die spyskaart is opgestel sodat gaste kan kies hoeveel of hoe min hulle wil eet. Vul asb. die aangehegte vorm vir elke dag in en stuur dit terug sodat ons vooraf weet hoe om voor te berei en kan sorg dat alles lekker vars is. Die spesiale aanbiedings is ook aangeheg. Aktiwiteite: Daar is fietse vir volwassenes te huur en voetslaanuitstappies en natuurritte op die plaas kan ook gereël word. Die kostes is hieronder aangedui: Fietshuur: R150 per fiets vir 2 ure. Begeleide voetslaanroete: R150 per persoon. Begeleide voetslaanuitstappie met middagete: R300 per persoon. Sonsondergangrit: R150 per persoon Sonsondergangrit met komplimentêre botte wyn en happies: R300 Troeteldiere: Sou jy jou troeteldier wou saambring is dit onderhewig aan die bestuur se diskresie en moet dit vooraf gereël word. Dit beloop ook 'n ekstra fooi van R100 per aand. Skoonheidsbehandelings: Daar is 'n gekwalifiseerde maseerterapeut beskikbaar wat maseersessies in jou eie eenheid kan kom bied. Sien die opsies aangeheg. Let dat ons vooraf kennisgewing nodig het om dit te reël. Skoonmaak: 'n Verpligte skoonmaakfooi van R200 per bespreking moet saam met die balans betaal word. Die skoonmaakdiens word Maandae tot Saterdae gedoen en die geskikte tye moet vooraf met die instansie gereël word. Sou jy jou kothuis enige ander tyd skoongemaak wil hê kan jy die instansie via WhatsApp kontak. Hout: Daar is 'n verpligte houtfooi van R60 wat saam met die balans betaal moet word. Die instansie voorsien 2 kratte hout en vuuraanstekers in die kothuise met aankoms. Ekstra hout en vuuraanstekers is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Delportshoop Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n kaggel en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Die leefarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale (alle SuperSport-kanale). Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kothuis bied toegang tot 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai en plonspoel wat oor die pragtige plaas en vallei kyk.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gratis WiFi Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op ons standaard-inklok- en uitkloktye hieronder: Inklok: 14:00 tot 17:30 Uitklok: 07:00 tot 10:00 Kantoorure is van 08:00 tot 17:30 weeksdae. Sou jy buite hierdie ure in- of uitklok, kontak ons asb. vooraf om te reël dat daar 'n personeellid beskikbaar is. Oor naweke is personeel via WhatsApp beskikbaar. Maaltye: Ontbyt kan by die kamers afgelewer word. Daar is ook 'n braai-spyskaart en gaste kan die braai-areas gebruik en van hierdie spyskaart af bestel. Daar is ook 'n happie-spyskaart met happies wat 'n lekker toevoeging tot enige maaltyd sal wees of net 'n lekker happie tussendeur jou groter maaltye. Die spyskaart is opgestel sodat gaste kan kies hoeveel of hoe min hulle wil eet. Vul asb. die aangehegte vorm vir elke dag in en stuur dit terug sodat ons vooraf weet hoe om voor te berei en kan sorg dat alles lekker vars is. Die spesiale aanbiedings is ook aangeheg. Aktiwiteite: Daar is fietse vir volwassenes te huur en voetslaanuitstappies en natuurritte op die plaas kan ook gereël word. Die kostes is hieronder aangedui: Fietshuur: R150 per fiets vir 2 ure. Begeleide voetslaanroete: R150 per persoon. Begeleide voetslaanuitstappie met middagete: R300 per persoon. Sonsondergangrit: R150 per persoon Sonsondergangrit met komplimentêre botte wyn en happies: R300 Troeteldiere: Sou jy jou troeteldier wou saambring is dit onderhewig aan die bestuur se diskresie en moet dit vooraf gereël word. Dit beloop ook 'n ekstra fooi van R100 per aand. Skoonheidsbehandelings: Daar is 'n gekwalifiseerde maseerterapeut beskikbaar wat maseersessies in jou eie eenheid kan kom bied. Sien die opsies aangeheg. Let dat ons vooraf kennisgewing nodig het om dit te reël. Skoonmaak: 'n Verpligte skoonmaakfooi van R200 per bespreking moet saam met die balans betaal word. Die skoonmaakdiens word Maandae tot Saterdae gedoen en die geskikte tye moet vooraf met die instansie gereël word. Sou jy jou kothuis enige ander tyd skoongemaak wil hê kan jy die instansie via WhatsApp kontak. Hout: Daar is 'n verpligte houtfooi van R60 wat saam met die balans betaal moet word. Die instansie voorsien 2 kratte hout en vuuraanstekers in die kothuise met aankoms. Ekstra hout en vuuraanstekers is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Buffelsbank Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Die leefarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale (alle SuperSport-kanale). Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kothuis bied toegang tot 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai en plonspoel wat oor die pragtige plaas en vallei kyk.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gratis WiFi Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op ons standaard-inklok- en uitkloktye hieronder: Inklok: 14:00 tot 17:30 Uitklok: 07:00 tot 10:00 Kantoorure is van 08:00 tot 17:30 weeksdae. Sou jy buite hierdie ure in- of uitklok, kontak ons asb. vooraf om te reël dat daar 'n personeellid beskikbaar is. Oor naweke is personeel via WhatsApp beskikbaar. Maaltye: Ontbyt kan by die kamers afgelewer word. Daar is ook 'n braai-spyskaart en gaste kan die braai-areas gebruik en van hierdie spyskaart af bestel. Daar is ook 'n happie-spyskaart met happies wat 'n lekker toevoeging tot enige maaltyd sal wees of net 'n lekker happie tussendeur jou groter maaltye. Die spyskaart is opgestel sodat gaste kan kies hoeveel of hoe min hulle wil eet. Vul asb. die aangehegte vorm vir elke dag in en stuur dit terug sodat ons vooraf weet hoe om voor te berei en kan sorg dat alles lekker vars is. Die spesiale aanbiedings is ook aangeheg. Aktiwiteite: Daar is fietse vir volwassenes te huur en voetslaanuitstappies en natuurritte op die plaas kan ook gereël word. Die kostes is hieronder aangedui: Fietshuur: R150 per fiets vir 2 ure. Begeleide voetslaanroete: R150 per persoon. Begeleide voetslaanuitstappie met middagete: R300 per persoon. Sonsondergangrit: R150 per persoon Sonsondergangrit met komplimentêre botte wyn en happies: R300 Troeteldiere: Sou jy jou troeteldier wou saambring is dit onderhewig aan die bestuur se diskresie en moet dit vooraf gereël word. Dit beloop ook 'n ekstra fooi van R100 per aand. Skoonheidsbehandelings: Daar is 'n gekwalifiseerde maseerterapeut beskikbaar wat maseersessies in jou eie eenheid kan kom bied. Sien die opsies aangeheg. Let dat ons vooraf kennisgewing nodig het om dit te reël. Skoonmaak: 'n Verpligte skoonmaakfooi van R200 per bespreking moet saam met die balans betaal word. Die skoonmaakdiens word Maandae tot Saterdae gedoen en die geskikte tye moet vooraf met die instansie gereël word. Sou jy jou kothuis enige ander tyd skoongemaak wil hê kan jy die instansie via WhatsApp kontak. Hout: Daar is 'n verpligte houtfooi van R60 wat saam met die balans betaal moet word. Die instansie voorsien 2 kratte hout en vuuraanstekers in die kothuise met aankoms. Ekstra hout en vuuraanstekers is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
FineView Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 450
per eenheid
Beskrywing

Die dubbelverdiepingkothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte instapstort en 'n bad, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-storte en die derde slaapkamer is 'n kinderkamer met 'n enkelbed. Die leefarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale (alle SuperSport-kanale). Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kothuis bied toegang tot 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai en plonspoel wat oor die pragtige plaas en vallei kyk.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gratis WiFi Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op ons standaard-inklok- en uitkloktye hieronder: Inklok: 14:00 tot 17:30 Uitklok: 07:00 tot 10:00 Kantoorure is van 08:00 tot 17:30 weeksdae. Sou jy buite hierdie ure in- of uitklok, kontak ons asb. vooraf om te reël dat daar 'n personeellid beskikbaar is. Oor naweke is personeel via WhatsApp beskikbaar. Maaltye: Ontbyt kan by die kamers afgelewer word. Daar is ook 'n braai-spyskaart en gaste kan die braai-areas gebruik en van hierdie spyskaart af bestel. Daar is ook 'n happie-spyskaart met happies wat 'n lekker toevoeging tot enige maaltyd sal wees of net 'n lekker happie tussendeur jou groter maaltye. Die spyskaart is opgestel sodat gaste kan kies hoeveel of hoe min hulle wil eet. Vul asb. die aangehegte vorm vir elke dag in en stuur dit terug sodat ons vooraf weet hoe om voor te berei en kan sorg dat alles lekker vars is. Die spesiale aanbiedings is ook aangeheg. Aktiwiteite: Daar is fietse vir volwassenes te huur en voetslaanuitstappies en natuurritte op die plaas kan ook gereël word. Die kostes is hieronder aangedui: Fietshuur: R150 per fiets vir 2 ure. Begeleide voetslaanroete: R150 per persoon. Begeleide voetslaanuitstappie met middagete: R300 per persoon. Sonsondergangrit: R150 per persoon Sonsondergangrit met komplimentêre botte wyn en happies: R300 Troeteldiere: Sou jy jou troeteldier wou saambring is dit onderhewig aan die bestuur se diskresie en moet dit vooraf gereël word. Dit beloop ook 'n ekstra fooi van R100 per aand. Skoonheidsbehandelings: Daar is 'n gekwalifiseerde maseerterapeut beskikbaar wat maseersessies in jou eie eenheid kan kom bied. Sien die opsies aangeheg. Let dat ons vooraf kennisgewing nodig het om dit te reël. Skoonmaak: 'n Verpligte skoonmaakfooi van R200 per bespreking moet saam met die balans betaal word. Die skoonmaakdiens word Maandae tot Saterdae gedoen en die geskikte tye moet vooraf met die instansie gereël word. Sou jy jou kothuis enige ander tyd skoongemaak wil hê kan jy die instansie via WhatsApp kontak. Hout: Daar is 'n verpligte houtfooi van R60 wat saam met die balans betaal moet word. Die instansie voorsien 2 kratte hout en vuuraanstekers in die kothuise met aankoms. Ekstra hout en vuuraanstekers is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wouterspan Lodge
Vanaf
Vanaf R3 100
per eenheid
Beskrywing

Die dubbelverdiepingkothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n versonke bad, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Die leefarea onder het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale (alle SuperSport-kanale). Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kothuis bied toegang tot 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai en plonspoel wat oor die pragtige plaas en vallei kyk.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gratis WiFi Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op ons standaard-inklok- en uitkloktye hieronder: Inklok: 14:00 tot 17:30 Uitklok: 07:00 tot 10:00 Kantoorure is van 08:00 tot 17:30 weeksdae. Sou jy buite hierdie ure in- of uitklok, kontak ons asb. vooraf om te reël dat daar 'n personeellid beskikbaar is. Oor naweke is personeel via WhatsApp beskikbaar. Maaltye: Ontbyt kan by die kamers afgelewer word. Daar is ook 'n braai-spyskaart en gaste kan die braai-areas gebruik en van hierdie spyskaart af bestel. Daar is ook 'n happie-spyskaart met happies wat 'n lekker toevoeging tot enige maaltyd sal wees of net 'n lekker happie tussendeur jou groter maaltye. Die spyskaart is opgestel sodat gaste kan kies hoeveel of hoe min hulle wil eet. Vul asb. die aangehegte vorm vir elke dag in en stuur dit terug sodat ons vooraf weet hoe om voor te berei en kan sorg dat alles lekker vars is. Die spesiale aanbiedings is ook aangeheg. Aktiwiteite: Daar is fietse vir volwassenes te huur en voetslaanuitstappies en natuurritte op die plaas kan ook gereël word. Die kostes is hieronder aangedui: Fietshuur: R150 per fiets vir 2 ure. Begeleide voetslaanroete: R150 per persoon. Begeleide voetslaanuitstappie met middagete: R300 per persoon. Sonsondergangrit: R150 per persoon Sonsondergangrit met komplimentêre botte wyn en happies: R300 Troeteldiere: Sou jy jou troeteldier wou saambring is dit onderhewig aan die bestuur se diskresie en moet dit vooraf gereël word. Dit beloop ook 'n ekstra fooi van R100 per aand. Skoonheidsbehandelings: Daar is 'n gekwalifiseerde maseerterapeut beskikbaar wat maseersessies in jou eie eenheid kan kom bied. Sien die opsies aangeheg. Let dat ons vooraf kennisgewing nodig het om dit te reël. Skoonmaak: 'n Verpligte skoonmaakfooi van R200 per bespreking moet saam met die balans betaal word. Die skoonmaakdiens word Maandae tot Saterdae gedoen en die geskikte tye moet vooraf met die instansie gereël word. Sou jy jou kothuis enige ander tyd skoongemaak wil hê kan jy die instansie via WhatsApp kontak. Hout: Daar is 'n verpligte houtfooi van R60 wat saam met die balans betaal moet word. Die instansie voorsien 2 kratte hout en vuuraanstekers in die kothuise met aankoms. Ekstra hout en vuuraanstekers is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orange Grove Plaas, Noree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjYTM5YmIwLWEyMTYtNGIwMS1iMDE1LTUwMjY2NGJhZTM1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Orange Grove Farm Noree 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.742337219583 19.788991339916
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem