Orange Inn Knysna

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Orange Inn is die ideale blyplek te skep vanwaar jy Knysna en die pragtige omgewing kan verken. Dit bied stylvolle, luukse verblyf met uitstekende geriewe vir die hele gesin.

Geriewe in die kamer sluit 'n 32" platskerm-TV met satelliet, groot instapkas wat kan sluit, lugversorging, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Alle kamers het luukse koningingrootte-beddens en 'n 2-enkelbedkamer is ook beskikbaar.

Orange Inn-styl ontbyt word bedien in 'n groot oopplan-leef- en -eetkamer, met groot vensters, hoë plafonne en houtvloere. Daar is genoeg veilige parkeerplek op die perseel. Party parkeerplekke is onder skadunette.

Daar is ook verskeie gemaklike rusbanke om op te ontspan voor 'n kaggel terwyl gesels of jou aktiwiteite vir die dag beplan, of by die swembadarea met sonbeddens, versorgde grasperk en 'n braai-area om die heerlike sonnige dae, wat so algemeen is op die Tuinroete, ten volle te geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Orange Inn Knysna gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 040 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za