Oranjezicht Gaste Akkommodasie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Hardus D - Jun 2024
Algehele gradering
Ons verblyf was uit 'n ander wêreld. Sal dit beslis aanbeveel.
Philip G - Apr 2024
Algehele gradering
Best Upington has to offer.
Hanneke C - Mrt 2024
Algehele gradering
Your hospitality was a great experience.
Elouise K - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het so gemaklik en lekker gebly. Kan dit hoogs aanbeveel.
Oranjezicht Gaste Akkommodasie se terugvoer
Ons is bly julle verblyf was gemaklik.
Hoop om julle weer te huisves.
Tony K - Jun 2023
Algehele gradering
Even better than the description!
Andre D - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Lizell J - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik, baie goeie uitsig.
Erna P - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, mooiste uitsig en naby als.
Armand L - Mrt 2023
Algehele gradering
Oornagstop vir afspraak die volgende more in Upington.
Pieter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende opsie in Upington.
Shouneez W - Okt 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Shouneez W - Okt 2022
Algehele gradering
Smart high quality accommodation.
Chimoné M - Jul 2022
Algehele gradering
Verby asemrowend.
Lianda C - Mei 2022
Algehele gradering
Luukse eenheid, uitstekend toegerus met 'n pragtige uitsig en elke gerief wat mens kan verlang, soos 'n Nespresso-masjien. Uitstekend.
Oranjezicht Gaste Akkommodasie se terugvoer
Ons is baie bly julle het lekker gebly Lianda. Julle was wonderlike gaste en ons verwelkom julle enige tyd terug.
Hilary K - Feb 2022
Algehele gradering
Vyf-ster verblyf.
Nicholas M - Nov 2021
Algehele gradering
Puik.
Oranjezicht Gaste Akkommodasie se terugvoer
Ons is bly julle was tevrede Nicholas. Ons verwelkom julle enige tyd terug.
Cecilia G - Aug 2021
Algehele gradering
Verstommend.
Oranjezicht Gaste Akkommodasie se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle te huisves! Hoop om julle gou weer te sien.
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schroderstraat 40, Upington, 8801, Noord-Kaap