Orchid Valley Hideaway
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orchid Valley 24, Brackenridge Privaat Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Orchid Valley Hideaway is op 'n heuwel in 'n sekuriteitskompleks geleë en bied 'n uitsig op 'n kloof. Dit is perfek vir 'n gesinswegbreek en spog met 'n verhitte swembad en welige tuine.
Die villa bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer lei direk na die stoep en het 'n koninggrootte-bed, 'n spieëltafel, instapkas en 'n volledige en suite-badkamer. Twee slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 3 slaapkamers deel 'n volledige gesinsbadkamer. Die vyfde slaapkamer is 'n ateljeewoonstel op die onderste verdieping met 'n aparte ingang. Dit het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n volledige en suite-badkamer.
Die oopplan-leefarea het hoë plafonne en 'n styvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimedroër in die opwaskamer. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Langs die sitarea is daar 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die ateljeewoonstel het sy eie sitarea, eetarea en kombuisie.
Die stapeldeure lei na die ruim onderdakstoep met 'n etenstafel en ingeboude gasbraai. Die stoep lei na die houtdek met meubels en 'n verhitte swembad. Daar is ook 'n Weber-braai en 'n buitesitarea met 'n hangmat.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Orchid Valley 24, Brackenridge Privaat Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Brackenridge Private Residential Estate Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orchid Valley 24, Brackenridge Privaat Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap