The Lazy Expat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 156, Eenheid 207 La Roche, Hoog-En-Droog, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Lazy Expat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Hoog-En-Droog in die Paarl. Die woonstel is die ideale bestemming vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste deel die badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is ook 'n wasmasjien en 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n gemaklike slaapbank, platskerm-TV en draagbare lugverkoeling. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Omsetter is beskikbaar vir wanneer die krag afgaan.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by The Lazy Expat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Liza Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- Hoofweg 156, Eenheid 207 La Roche, Hoog-En-Droog, 7646, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hoog-En-Droog Paarl Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 156, Eenheid 207 La Roche, Hoog-En-Droog, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom