Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

O&S BnB

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2/5

O&Sbnb Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 4

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 1 resensie vir O&S BnB
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Jean L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jean L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie plek is nie opgradeerbaar as akkommodasie vir beskaafde mense nie.

Ek het my verblyf binne 30 minute beëindig en uit hierdie plek vertrek. Die "Ontvangsdame" is die dogter van die eienaar wat in haar oorgrote sweetpakbroek en pantoffels vir ons oopgemaak het. Die buitekamer is die bediendekamer wat omskep is - en nie vreeslik goed gedoen is nie. Daar was nie eens diefwering voor die vensters nie! Die afwerking was sleg, die toiletbak was stukkend, daar was nie 'n lugversorger of waaier nie. Nadat ek aangedring het, is 'n waaier verskaf. Die WiFi is aangebied met 'n MTN-dongel. Daar was geen ketel, koppies ens. nie. Die swembad was half leeg, die water vuil, en die teëls om die swembad was gebreek en gevaarlik. Die garagedeure se motors was stukkend en moes met die hand oopgemaak en vasgehou word om in te ry. Daar was genoeg parkering, want die eienaar se kar was stukkend en sou die Maandag herstel word - net soos die swembad se pomp en die garagedeurmotors! Ons sou vir ses aande daar gebly het, maar het binne 30 minute besluit hierdie plek is nie vir ons nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

O&S BnB se terugvoer

We're sorry you found our property lacking, Jean Lausberg, but let's address the facts. The room is equipped with burglar bars on the door and backed by a comprehensive security system provided by Fidelity, which includes CCTVs, ensuring 24/7 protection. As clearly stated in our room description on LekkeSlaap, fans are provided instead of air conditioning.

Our shared kitchen is fully stocked with crockery and pots for all guests to use, as outlined in our property description. Additionally, the pool is temporarily unavailable for use because it's undergoing maintenance or cleaning, as mentioned on LekkeSlaap.

Regarding the WiFi issue, the Telkom network line was down citywide, but we promptly provided an MTN dongle as an alternative. We can't control external network issues but strive to mitigate any inconveniences.

The manual operation of our garage doors resulted from motor issues due to countrywide load shedding - a reality we all face. Our property remains consistent with the advertised description.

As for your past complaint about the paint colour, it's unreasonable to equate personal preference with cleanliness. Other guests have appreciated the room, especially for its privacy.

We regret if your expectations exceeded reality, but we encourage future guests to familiarise themselves with property descriptions before booking to avoid disappointment.

O&S BnB
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cormorant-singel 187, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae57690eba95f3afbb1b3fbade1ef7c641947c111ce8206571c986408ff507c213f65c775ba5f8e8f4e74c37ceb4394b5af6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 187 Cormorant Crescent Wierdapark 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -25.8461513 28.1416385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem