Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Aug 2022 tot 30 Sep 2022.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andersonstraat 82, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 300R1 170 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Osborne House is 'n Edwardiaanse herehuis wat uit 1904 dateer. Dié huis is pragtig opgeknap en is in die lowerryke Brooklyn-woonbuurt op die randjie van Pretoria se middestad geleë. Dié gastehuis bied gekunsteldheid, stylvolle dekor en aandag aan detail.
Osborne House het 5 ruim slaapkamers met en suite-badkamers wat luukse gerief en elegante dekor bied. Geriewe in elke kamer sluit verhitting, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.
Daar is 'n gaste-sitkamer en -eetkamer, sowel as ’n swembad. Ontbyt word buite langs die swembad bedien, en middag- en aandete is op aanvraag beskikbaar.
Osborne House is net 'n entjie se stap vanaf die Brooklyn Mall, flieks, restaurante en ook naby Hatfield met sy gewilde kuierplekke. Die Universiteit van Pretoria en die Loftus-sportstadion is ook hier naby.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Andersonstraat 82, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Osborne House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brooklyn Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andersonstraat 82, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom