LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse | LekkeSlaap
+63

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse is op 'n plaas in Carnavon, 'n klein Karoodorp geleë. Die huis het van die eerste paar huise wat deur die Voortrekkers in die vroeë 1800's gebou is. Aangesien daar 'n tekort aan boumateriaal was, het hulle alles uit klip gebou - selfs die dak, wat goed geïsoleer is en warm in die winter en koel in die somer is. Dié opgeknapte huise is ideaal vir diegene wat op soek is na die gevoel van die 1800's.

Verblyf is beskikbaar in 2 plaas-kliphuise, elk geskik vir 5 gaste, asook 'n unieke Boomhuis wat 'n safari-tent vir 2 gaste is, net 'n paar tree van die swembad af. Die plaashuis en tent is toegerus vir selfsorg met kombuis- en braaigeriewe. Elke eenheid het elektrisiteit sodat gaste hul toestelle kan laai.

Daar is 'n swembad om op die warm somersdae af te koel. Honde wat goed opgelei is, is welkom indien dit vooraf gereël word.

Met al die oop ruimtes kan gaste gaan stap, bergfietsry of met 4x4-voertuie op die plaas ry met 'n pragtige uitsig. As jy buite sit, sal jy die ongelooflike Karoo-sterrehemel kan aanskou - 'n pragtige gesig wat jy moet sien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 93 resensies vir Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkYmQ2Y2E0LWFlMWYtNGJkNi1hY2M3LTA3MGIyZWIzZWI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 93 5 1 5 Osfontein Gasteplaas Carnarvon 8925 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.239902947802 22.337071895599
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!