LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse | LekkeSlaap
+63

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 92 resensies vir Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tanya H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya H
Gesin met klein kinders

Fantastic experience!

My soul finally found its resting place. I am at a loss for words. Breathtaking to say the least.

Jacus P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacus P
Saam met vriende

Vriendelike mense. Pragtige plaas. Funky verblyf.

Die 3 verblyfopsies - korbeelhuis, boomhuis en kliphuisie - sorg vir 'n interessante ervaring. Natacha en Stegman is egte mense.

Cor V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor V

Koud! Nou ja, mens kan niks aan die weer doen nie. Maar dit was oulik, kompak, gemaklik, uniek.

Ons was 4 persone vir 3 nagte. Daar is een aparte slaapkamer (geen deur) en twee beddens in die ingangsvertrek/kombuis-area. Alles is oopplan behalwe vir die badkamer. Ons het, ten spyte van die bibberende weer, heerlik gebly. Dit was 'n unieke en lekker ervaring. Daar is een elektriese lig in die slaapkamer, verder kerse wat 'n lekker warm atmosfeer gegee het. Die beddens en beddegoed was heerlik warm, asook die stort (ruim badkamer). Mens kan lekker buite braai en dis heel privaat, met lekker staproetes. Die weer het egter ander planne gehad so ons kon nie baie stap of buite braai nie. Daar is wel 'n heerlike binne-kaggel wat heeltyd gebrand het en waar ons ook kon braai. All in all was dit 'n heerlike ervaring. Ek sou wel dink dat die huisie beter geskik is vir 2 mense (as vir 4) sodat daar meer spasie is (veral in die kombuis gedeelte), en omdat daar min privaatheid is. Miskien kan een van daai lang worshond-deurstoppers ook voorsien word om die wind te keer wat onderdeur die deur gewaai het en nogal koud was. Hoogs aanbevole.

Lynette O - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalm, vreugde en vrede.

Hierdie was my gunsteling plek, ek wens ek het langer gekuier. Daar was soveel moeite gedoen om ons gemaklik en warm te maak. Dit was so lekker om wakker te word en by die venster van die badkamer my gesig te was en uit te kyk op die plaas en skape te sien, in plaas van geboue.

Ellen D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen D
Saam met vriende

Heerlik gekuier. Besonderse plek.

Sien sterre.

Piet S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag ervaring.

Baie dankie vir 'n heerlike oornag op hierdie plaas. Die Antieke Kliphuis was 'n belewenis.

Marius W - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W
Saam met vriende

Sal beslis aanbeveel.

Ons het net een aand oornag op pad Weskus toe. Baie lekker skaaptjops. Kaggel was vroeg al aangesteek en ons het heerlik warm geslaap op 'n koue Karoonag. Pragtige sterre en hemelruim om te aanskou. Sal beslis weer daar oornag.

Christian D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Die oop ruimtes, sterre en stilte is iets om te beleef. Baie vriendelik ontvang. Sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie.

Martyn V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring om in korbeelhuisie te kon oornag.

Ongelooflike ervaring. Die korbeelhuisie is so goed geïsoleer, het glad nie verwag dat die huisie so warm sou wees in die middel van die winter nie. Vuurherd binne was 'n absolute wenner.

Pierre K - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en rustig met 'n vriendelike gasheer en gasvrou.

Sien sterre.

Erna W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute verrassing in die wye vlaktes van die Karoo.

Luukse boomhuis met alles wat jy wil hê: van die warm stort met 'n uitsig op die dam, tot privaat braaiplek tussen die sterre. Warm en gemaklik - alle toerusting verskaf. Pragtig en kreatief uitgedink. Eienaars verskaf heerlike skaapvleis direk van hul plaas, asook hout vir braai. Trappies na boomhuis gee mooi uitsig - maar dalk nie aan te beveel vir klein kinders (onder 5) en ouer mense nie.

Hanri M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri M
Gesin met klein kinders

Netjies en veilig.

Skoon en netjies en 'n unieke ervaring. Die eienaars is baie gasvry en behulpsaam. Dis min dat mens so baie sterre sien!

Ryan V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan V
Gesin met klein kinders

A perfect way to start our holiday.

We stayed in the old renovated stone cottage. The renovation was beautifully done with all the facilities working properly and the furnishings adding to the uniqueness of the cottage. Very friendly hosts.

Janine B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B
Gesin met klein kinders

Goed vir die siel.

Pragtige kliphuis. Ons het vreeslik lekker gebly! Mooiste Karoo-sonsondergang geniet!

Wilma K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma K
Gesin met klein kinders

Karoo-gasvryheid en -vrede!

Osfontein is hemels! Van die vriendelike ontvangs (eers van die skaaphonde en dan van Stegmann en Natasha) tot by die sterrehemel en die gemaklikste beddens! Die korbeelhuisie mag dalk oud wees, maar dit het werklik alles wat mens nodig het - en die koel binnekant was 'n welkome verrassing in die Karoo-hitte! Ons het heerlik gestap en lekker sosaties gebraai (ek is spyt ons het nie meer gekoop nie!) op die stoep wat net op die regte tyd koelte kry. Ons seuntjie het die honde wat kom kuier en saam stap het vreeslik geniet. Dit was vir ons net 'n oornagstop, maar ons hoop om volgende keer bietjie langer te kan bly om bietjie te gaan fietsry en die rustigheid te geniet.

Jan W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-nagte op sy beste!

Om in 'n korbeelhuisie te slaap, was al lank op ons wenslys en dit word toe bewaarheid einde Maart vanjaar. Al moet ons bykans 40 km afwyk vanaf ons roete, was dit oor en oor die moeite werd! Osfontein se mense, Natasha en Stegmann, ontvang ons ons met warm gasvryheid. Ons huisie, soos ook die twee ander verblyfopsies op hul plaas (Kliphuis en Boomhuis), getuig van fyn beplanning om elkeen 'n unieke karakter te gee. Dis keurig en smaakvol toegerus en kom niks kort nie. Wat 'n ervaring om in absolute stilte op 'n volmaan-verligte aand op Korbeelhuis se stoep te sit, met 'n knetterende vuurtjie se vlamme wat bokspring hemelwaarts. Om aan te sit by die kliptafel en ons te verlustig in die murgsagte lamstjoppies uit die braaipakkie wat ons kon bestel. En dan, wanneer jy later by kerslig in die bed klim en opkyk na die hoë gestapelde klip-koepeldak, is ek onbeskryflik dankbaar dat ons hierdie mag beleef! Ek hoop ek maak baie mense nou lus vir so 'n avontuur.

Tanya S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ervaring.

Ons kuier by Osfontein was onvergeetlik! Die korbeelhuis is pynlik netjies en skoon. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie! 'n Stop by Osfontein is ook nie volledig sonder 'n paar pakkies kerrie-sosaties nie! Baie dankie!

Eliztien V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliztien V
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik!

Die kinders het die hele plek verken en dit baie geniet! Dit is 'n pragtige plek! Skoon en als wat mens benodig is daar!

Vicky L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky L
Besigheidsreis

Like taking a step back into history.

I booked a one night stay at Osfontein's corbelled house. This was for business but I will definitely be returning for leisure very soon! I haven't felt such calm in ages. The sunset, the sunrise, the house and its history and of course Natasha and Stegman's welcoming nature warmed by heart and afforded my soul a much needed vacation. I cannot fault them on anything. Thank you for a great evening.

Sarel M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike Karoo-stilte en asemrowende sterrehemel.

Ware opregte gasvryheid. Die akkommodasie is stylvol en toepaslik ingerig en die gebruik van koper (krane, pype en die opwasbak) komplementeer die pragtige klipgebou.

Willa S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Lekker rustige atmosfeer. Het die fietsry baie geniet.

Deon N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N
Gesin met tieners

Ons was teruggeneem in tyd.

Ons is baie vriendelik ontvang en laat tuis voel. Die korbeelhuisie is baie mooi in stand gehou en gerestoureer. Ons het dit geniet om die geskiedenis so te ervaar en die pragtige sonsondergange en sterre was 'n groot bonus. Sal beslis weer wil kom.

Harold G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place to stay.

I would certainly love to return to this destination again.

Stefan P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan P
Gesin met tieners

Baie lekker.

Lekker koel huisie op die warm dae, baie geskiedenis.

Reinhert J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhert J

Mal oor boomhuiskonsep en gerief daarvan.

Ek en my seun het 'n wonderlike ervaring gehad en sal Osfontein vir enige iemand aanbeveel. Eienaars baie vriendelik en gasvry.

Marthinus C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus C
Gesin met tieners

Heerlike oop ruimte, stere in nag pragtig, jy wil hul net pluk, gasvryheid uitstekend.

Die plaas is so entjie uit dorp wat dit 'n lekker oorblyplek maak, heerlik stil en baie skoon, goed versorg.

Stephan M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan M
Saam met vriende

'n Baie spesiale plek! Dankie Natasha en Steggman.

Dit was 'n fantastiese plekkie om die vakansie te begin. Die eienaars is uiters behulpsaam en daar was niks wat ons gekort het nie. Bestel gerus 'n lam by hulle voor die tyd!

Joe L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe L
Gesin met klein kinders

What a wonderful Karoo sheep farm getaway experience - thank you!

We stayed in the old shed. A wonderfully and creatively restored stone building with all one needs for a stay in this secluded beautiful part of the world. The hosts are very friendly and helpful. The pool was a much appreciated refreshment, the kids enjoyed riding their bicycle on the farm roads and paths and we marvelled at the night sky after enjoying wonderful lamb chops braaied on the coals next to the hut. Thank you!

Karien M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M
Saam met vriende

Unieke ondervinding!

Iets anders, besonders.

Louis L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een minder item op my bucket list.

Ons het in die korbeelhuisie gebly. Ek wou nog altyd in hierdie unieke geboutjie 'n aand spandeer. Dis ongelooflik mooi en die huisie is so mooi onderhou. Wat 'n ervaring! Die huisie is goed toegerus en die beddens baie gemaklik. Dit het onverwags koud geword die aand, maar dit was heerlik warm binne, met die dik mure. Die skaaptjops was heerlik en die sterrehemel ongelooflik mooi. Ek sal graag weer hier wil kom bly vir meer as een aand, en al was die korbeelhuisie wonderlik, sal ek graag die ander huisies ook wil probeer. Baie dankie vir die egte Karoo-gasvryheid. Ons het so tuis gevoel.

Hermien M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien M

Unieke blyplek van die voorgeslagte.

Die huis laat mens besef wat die mense moes deurmaak om ons land te ontwikkel. Die warm gasvryheid en heerlike lamtjops het die kuier 'n hoogtepunt gemaak.

Sharon D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just as expected.

A perfect stay. Beautiful sky’s.

Zelda B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

Pragtige omgewing en lekker rustig.

Ilze L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo gasvryheid en uniekheid op sy beste.

Ons het in die korbeelhuis geslaap en dit was ‘n unieke ervaring. Die huisie is met alles toegerus wat mens nodig het vir ‘n wegbreek na die stilte van die Karoo. Die eienaars is geweldig gasvry en mens voel baie welkom. Hierdie plek is hoogs aan te beveel.

Adriaan V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring terug in tyd.

Ons is baie goed ontvang, al het ons laterig op gedaag. Die huisie was baie goed ingerig en silwerskoon. Ons het in kerslig vuur gemaak en heerlike tjops gebraai wat die plaas voorsien het. Die skaaphond het ook heel nag buite waggehou. Moes toe maar vir die perd 'n tjoppie gee vir sy moeite. Dis 'n besonderse ervaring in 'n antieke gebou en veral wanneer jy goed ingerig is en in 'n heerlike, skoon en gemaklike bed slaap. Ons sal dit sonder twyfel aanbeveel en ons kom vir seker terug. Baie dankie.

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering,ons is baie bly as ons gaste dit geniet,dit is ons doelwit om vir mense n unieke ervaring te gee.
Vriendelike Karoo groete
Stegmann en Natasha
Osfontein gasteplaas

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse
Frans D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besondere ervaring. Sal dit beslis weer doen.

Sien sterre.

Ellie W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ellie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, onvergeetlike ondervinding.

Baie vriendelik ontvang, heerlike, puik kwaliteit lamstjops. Kon afskakel en net fokus op die oomblik.

Etienne P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne P
Gesin met tieners

Awesome, lekker.

Dit was een heerlike oornagstop. Die mense is vriendelik en die plekkie is hemels.

Johann S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Gesin met tieners

Dit het gevoel asof mens teruggaan in tyd!

Vriendelike en gasvrye mense. Sagste lamtjops en sosaties wat ons sommer direk by hulle gekoop het. Die plekkie was skoon en netjies en dit het regtig gevoel of mens teruggaan in die geskiedenis. Die kinders kon nie glo dat dit so rustig kan raak en daar soveel sterre in die hemel is nie. Baie dankie. Ons sal vir seker weer gaan kuier as die Karoo groen is.

Maurice J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice J
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek!

Vir seker een van die lekkerste oorslaapverblyf-eenhede wat ons as gesin ooit gebruik het. Dit was voorwaar 'n voorreg om die plaas te kon deel met die vriendelike mense. Ons kinders se geskree en lag het geen mens gepla, aangesien daar genoeg spasie op die plaas vir almal is. Volgende keer bly ons 'n ekstra dag om die spesiale omgewing meer te kan verken en geniet.

Neill G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill G
Gesin met tieners

Perfect one night stopover on our road trip.

What an experience to spend the night in a genuine stone house in the middle of nowhere. Peace and quiet with incredible hospitality when needed.

Christiaan B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Gesin met tieners

Heerlik ontspanne en 'n leersame ervaring.

Vrydagaand by Osfontein oornag in 'n Korbeelhuis. Gerestoureer uit die 1800's uit. Die huisie is totaal van klip gebou, die dak ingesluit. Lieflike gasvryheid van Stegman en Natasha. Wonderlike rustige plek om te oornag op' n plaas tussen Carnarvon en Loxton. Mense wat 'n rustige oornagplek soek op 'n plaas kan dit gerus oorweeg. Die Korbeelhuis is uniek en deel van ons geskiedenis. Julle sal die plek Osfontein gemaklik vind.

Paul W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing, although it is a lovely facility.

On arrival, after a very long and dusty drive, no one was there. We managed to contact our host by telephone who informed us that she was in Beaufort West (128 km away) and that our booking had been cancelled. We were directed to one of the other units which was open, where we could sit and wait until the host returned almost 2 hours later. Despite all the very sincere apologies, it's just not an acceptable way to run an accommodation establishment. We were offered some of our money back which we declined since we did eventually stay the night. The treehouse tent is very nice, although a bit noisy when the wind came up in the night, bit that is common for all tents. With better booking management, it could be a very pleasant experience.

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse's terugvoer

I am very sorry, it was not acceptable that the guests arrived before us on the farm as the guest commented, it was the first time in 20 years that something like that happened. We had to go to the dentist and had a problem with our vehicle. Unfortunately, it took longer to get it back from the garage than expected. I forgot to leave the key in the door for them, which is also my mistake.

We tried our best to apologize and offered the guests discount and lamb chops, but they would not accept anything which made us feel even more terrible.

We hope they will visit again in the future.

Friendly Karoo greetings,
Natasha Lubbe
Osfontein Guest Farm

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse
Natalie B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B
Saam met vriende

Fantastiese plek, unieke ervaring.

Dankie, ons het 'n wonderlike aand in die korbeelhuisie gehad. 'n Unieke ervaring. Vriendelike en goeie gashere.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic place, unique experience.

Thank you, we had a wonderful night in the corbelled house. A unique experience. Friendly and attentive hosts.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Francois N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N
Saam met vriende

Heerlike verblyf gekoppel aan 'n stukkie geskiedenis.

Heerlike verblyf, skoon lug, pragtige Karoo-nagte, pragtige sonsopkoms en sonsondergang, stilte, heerlike lam tjops. Die ideale wegbreek uit die stad se gejaag.

Steyn M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn M
Saam met vriende

Die stilte is oorverdowend lekker!

Baie lekker gebly. Goeie diens van gawe en vriendelike mense. Laat mens terugdink toe ons nog met mekaar gesels het rondom kerslig en 'n oop vuur, i.p.v. na 'n skerm sit en staar. Het 2 lammers daar gekoop teen 'n baie redelike prys. Opgesaag, verpak en gevries soos ons versoek het. Heerlikste lam soos net die Karoo kan. Dankie Natasha en Stegmann! Julle mag maar!

Leonie S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Belewenis.

Wonderlike gasvryheid en 'n verblyfservaring. Die skaapvleis was heerlik en aan te beveel. Baie dankie.

Gay M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gay M
Saam met vriende

We needed an overnight stay and wished we could've stayed longer.

We bought lamb chops and wood and enjoyed an amazing braai under the huge skies of the Karoo. The amenities were clean and comfortable.

Fanie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute wonderlike ervaring.

Verblyf baie netjies. Die kliphuis is versier met unieke en antieke meubels en versiering. Omgewing en sonsondergang is ongelooflik. Waarde vir geld. Ons kan dit ongetwyfeld aanbeveel.

Hanneke V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke V
Saam met vriende

Unieke ervaring.

Stegman en Natasha het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Om oor te bly in n huis wat gebou is in die 1800s was vir seker iets wat ons nooit sal vergeet nie. Kersligete en braai onder die Karoo sterreprag. Sal dit vir seker aanbeveel.

Sean B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of our best experiences ever in SA.

When everything is right and nothing is out of order or lacking in any way, you are free to enjoy the tranquility and beauty of the Karoo. Four nights left us feeling like we had been on holiday for a fortnight! Thank you, Osfontein.

Ariane H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful and well-maintained place.

We loved everything about our stay in the antique klip guesthouse. The beautiful lovely furnished house, the cosy bed with looking out to stars through the big windows (we stayed in the old stone house), the atmosphere, making a fire and braai in the evenings, the silence and the peace. Thanks a lot for this beautiful place!

Corné L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corné L
Gesin met tieners

Baie spesiaal.

Baie spesiaal en het 'n ongelooflike bekoring!

Monia V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monia V
Gesin met tieners

Rustige Somerkersfees in die Karoo.

Wat 'n heerlike Kersfees! Ons het elke oomblik van ons 2 nagte daar geniet! Die korbeel-huisie was regtig iets besonders en daar was als wat nodig was vir 'n gerieflike verblyf. Dit was bloedig warm deur die dag, maar heerlik koel in die huisie en die swembad was baie lekker. Ons het skaaptjops by Natasha gekry om te braai en lekker onder die sterre vuur gemaak - ongelooflik baie sterre om te sien. Ook lekker fietsgery. Regtig die moeite werd!

Carla G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G

Absoluut asemrowend!

Wat ‘n voorreg om in ‘n historiese en argitektoniese juweel te mag slaap. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Huise is sensitief gerestoureer. Beste lamsvleis wat die Karoo kán bied!

Karin A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin A

Loved it.

If history, peace and tranquility, and something out of the ordinary is your thing, do it! And for the experience, know you have to rough it a little, but make it part of the fun. Dress warmly for bed, even in summer.

Lurine V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lurine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Eienaars was gasvry, verblyf was baie goed ingerig, alles wat ons nodig gehad het. Alles was ongelooflik en ons sal beslis weer daar gaan bly!

Lennard H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lennard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Onvergeetlike plek!

Die Corbeelhuis is 'n unieke plek om te bly. Dit voel dadelik bekend, veilig en aangenaam. Die dekor is eenvoudig, maar die bed is goed, die stort is spesiaal en onverwags lekker, en die plek is onskatbaar! Nou 'n goeie skoorsteen in die eetkamer. Moenie die boomhuis vergeet nie, veral in die somer!

Elizabeth D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D
Gesin met tieners

Heerlike ondervinding.

Dit was 'n belewenis om in so huisie te oornag. Die eienaars was baie vriendelik. Die huisie was goed toegerus en alhoewel dit baie koud was, was daar warm duvets en genoeg komberse. Die kombuis was ook goed toegerus. 'n Heerlike ervaring.

Jean R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean R
Gesin met klein kinders

Unique, beautiful and warm hospitality.

Osfontein was recommended by my parents. We decided to spend one night there on our way back home from holiday. Wish we booked for longer. The corbelled house was so unique and beautifully renovated. The warm water bags and wonderful winter bedding were such treats. We also bought chops for our evening braai from Natasha and Stegman - so succulent. They are such lovely hosts. We will most definitely be back. Next time we'll try out the antique stone house. Thank you!

Dalene L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just too fabulous.

It was very cold, but we made two fires and had a lovely braai and then slept warmly under cuddly blankets.

Sakkie B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie nice.

Ons is baie gasvry ontvang. Ons het in die boomhuis gebly wat baie spesiaal is. Daar is baie voëls wat dit baie spesiaal maak. Ons sal dit enige tyd aanbeveel en probeer langer as 1 nag bly.

Kalla R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kalla R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut ongelooflik!

Die tent is ongelooflik mooi en perfek ingerig. Absoluut pragtig om in die aand na die sterre te sit en kyk.

Wimpie O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bakgat verblyf in 'n historiese gebou!

Dit was 'n ware belewenis om te sien hoe die korbeelhuis gebou is en ook om 'n nag daarin oor te bly. Die die korbeelhuis was goed toegerus vir gerieflike verblyf. Ons het net een aand oorgebly, wat te min was!

Gerrie J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie J
Gesin met klein kinders

Unieke blyplek in die Karoo.

Baie lekker gebly in die korbeelhuisie - het gevoel soos ‘n pionier! Die kinders het dit veral geniet en die plaaspaadjies stof gery met hulle fietse. Dankie Natsha en Stegnan vir julle gasvryheid. Ons bid dat julle hierdie jaar goed sal reën kry.

Attie J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie J
Gesin met tieners

Ongelooflik mooi area, pragtige koel huisie, baie vriendelike mense.

Die verblyf was heerlik. Een nag is te kort om alles in te neem. Karoo is asemrowend mooi. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Die huisie was heerlik koel in die warm Karoo nag. Ry die grondpad na Beaufort-Wes van hier af. Dit is ook pragtig.

Mirna M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna M
Gesin met tieners

Ons wil alreeds weer bespreek!

Die kliphuis was een van die aangenaamste verassings en -ervarings ooit. Beslis op ons 'gaan terugkom' lysie. Alles is so outentiek en spesiaal. Heerlike beddens en linne; spesiale kampvuur kuier. Stegmann en Natascha het 'n juweel van 'n plaas en gaste-eenhede!

Gert S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great ervaring.

'n Great ondervinding. Baie lekker.

Jaco M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Gesin met klein kinders

Absoluut heerlik. Stilte is ongelooflik.

Wonderlike gashere. Alreeds 3 maal daar gebly/geboek.

Robin L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin L

Very nice and peaceful!

What a cute little gem near where we work. Will be back with my family.

Dirk G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik en interessant om die trekboere se huisvesting te kon beleef en te sien wat met net basiese materiaal gedoen kan word.

Baie vriendelik ontvang deur die eienaars. Die Korbeel-huis was mooi skoon en ons het die een aand baie geniet.

Liesel G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring!

Ons is baie hartlik ontvang - regte Karoo gasvryheid. Die verblyf in die korbeelhuisie was 'n ongelooflike ervaring. Die huisie is so mooi versorg met die historiese element wat behoue bly. Die klipwerk is asemrowend en ons nag by kerslig en vuur was 'n belewenis. Vroeër die middag kon ons lekker gaan stap op die plaas en 'n koppie uitklim om die uitgestrektheid van hierdie pragtige wêreld te bewonder. Ons hoop om spoedig weer terug te keer. Kan hierdie gasteplaas sterk aanbeveel. Baie dankie vir die geleentheid om hier te kon oornag.

Carli B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaasatmosfeer met baie aandag aan detail.

Ons is vreeslik vriendelik ontvang (ook deur die skaaphonde!) en die Kliphuisie het regtig alle verwagtinge oortref. Die aandag aan detail in die dekor en hoe die geskiedenis van die gebou vasgevang is was regtig iets besonders. Alles wat ons nodig gehad het in die huisie, volgende keer bly ons definitief langer!

Alexander V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een baie lekker accomodasie in een heerlik rustige omgewing, in die nacht een wonderlik mooie sterrehemel.

Alles was heerlik alleen die kaggel rook kwam in die huisie, ons weet nie hoe dat kan nie. Maar een heerlike ervaring in dit unike plekkie.

Louise R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike, vriendelike Karoo-ervaring!

Die Kliphuis is regtig iets besonders! Ons gaan definitief terug! Pragtige Karoosonsondergange en veilige plek vir die kinders.

Francois H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mees ongelooflike ervaring!

Sal beslis weer Osfontein besoek. Vriendelikste gasheer en gasvrou, 'n geskiedkundige belewenis.

Deon H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en rustige verblyf.

Puik en rustige omgewing.

Inge D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlike Karoo-gasvryheid

Die boomhuis was die ideale plek om ons vakansie te begin en net af te saal vir 2 nagte. Die uitsig vanuit die tent/ boomhuis oor die karoovlaktes was kos vir ons siele. Bly 'n aand of 2 langer en verken Loxton. Het daar net so lekker gekuier. Stegmann en Natasha was fantastiese 'landlords' en beveel verblyf in enige van hulle 3 plekkies aan.

Hugo P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo P

Pragtig gerestoureerde kliphuis in plaaslike atmosfeer.

Ongelooflike interesante en pragtige kliphuis met 'n wonderlike plaasomgewing.

Daniel S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel S

Pragtige plek.

Great ondervinding met vriendelike gasheer en -vrou.

Mientjie S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mientjie S
Saam met vriende

Wat 'n ongelooflike ervaring!

Dit was voorwaar 'n ongelooflike ervaring om in die Korbeel huis te bly. Ons was baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Alles baie netjies en skoon. Baie spyt dat ons net een nag oorgeslaap het. Ons sal definitief weer gaan maar vir paar dae. Dit is verseker 'n plek waar mens kan afskakel en die rustigheid van die plaas en Karoo kan geniet. Die vleis van die braaipakkies was baie sag en lekker. Ons het ook na die die Kliphuis en Boomhuis gaan kyk, elkeen definitief ook sy eie bekoring.

Louise V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met vriende

'n Wonderlike eeue-ou ervaring in die Karoo.

Die Korbeel-huis verblyf is werklik 'n wonderlike ondervinding! Ons het gemaklik gewoon, en baie gewonder oor hoe die mense in die verlede reggekom het. Natasha en Stegman is fantastiese gashere en ontvang jou soos ou vriende op hul plaas. Dit is die tweede keer wat ons daar kuier, en ons sal beslis teruggaan.

Francois M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ongelukkig net een nag oorgebly en dit was 'n baie spesiale ervaring!

Dit was 'n heerlike ervaring om in die korbeelhuisie te bly, al was dit 'n bietjie beknop vir vier volwassenes. Baie netjiese en skoon beddiegoed en die eenheid het 'n netjiese toilet en badkamer. Ons het heerlik geslaap in die stilte van die Karoo. Die eienaars het daarin geslaag om 'n goeie balans te verkry tussen die historiese en moderne leefwyse. Alhoewel die huisie 'n baie oulike buitebraai-area het, was ons gedwing om van die binnebraai gebruik te maak omdat dit buite winderig en koud was. Ons het die binnebraai baie geniet en heerlik om die vuur gekuier. Ongelukkig trek die skoorsteen nie baie goed nie, met die gevolg dat alles in die huisie na rook geruik het. Dit was nogal erg. Die eienaars behoort daaraan aandag te gee. Net kerslig is beskikbaar wat dit baie romanties maak. Ek hoop nie die eienaars verander dit ooit nie. Ek sal egter aan gaste voorstel om flitse en/of kopliggies saam te neem. Ons het 'n bietjie gesukkel in die kerslig met die kosvoorbereiding en om te lees. Dit was egter groot pret om daar te bly. Ons wil dit weer doen. Dis nie die gewone gastehuis nie. Gaste moet ingestel wees om iets anders en iets baie spesiaals te verwag!

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse's terugvoer

Ons is baie jammer vir die ongerief toe die skoorsteen nie wou saamspeel nie ,daar was 'n probleem, maar ons het dit reggemaak en hy werk nou baie goed, reg vir 'n lang winteraand se kuier!
Stegmann en Natasha Lubbe.

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse
Louis V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo op sy beste. Ongelooflik.

Dit was voorwaar 'n belewenis om na baie jare weer die Karoo te kon ervaar. Sal beslis weer gaan.

Danie O - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ondervinding en het dit baie geniet.

Dit was 'n wonderlike 2 dae. Alles was so netjies en skoon. Sal graag weer daar tuisgaan. Die stilte het jou gedagtes ver laat gaan.

Rozelle L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle L
Gesin met klein kinders

'n Ervaring soos min!

Ons het heerlik gebly, dis pure plaas! Dit was 'n lekker ervaring en absolute wegbreek van die gewoel. Die Korbeel-huisie is interessant en 'n mens word weggevoer na eeue gelede. Die eienaars is fantasties en so gasvry dit voel asof jy hul jare ken. Dankie vir 'n wonderlike tyd, ons sal beslis weer hier kom bly.

Marelize S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize S
Gesin met tieners

'n Unieke belewenis wat die oorstop besonders maak.

Die antieke Kliphuis is 'n goed toegeruste selfsorg huisie met unieke argitektuur en dekor. Die plaas atmosfeer en mooi omgewing dra by tot 'n besondere belewenis.

Hester Z - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uniek!

Ons het die behoud van die karakter van die Korbeelhuis waardeer, met 'n paar luukse geriewe bygevoeg (elektriese lakens, warm stort). Mens kry 'n idee van wat die korbeelhuisbewoners in die ou dae moes ervaar het. Baie dankie!

Milda O - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Milda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een vir jou "moet doen"-lysie!

Die korbeelhuisie is een om van jou lys af te merk. Die omgewing is pragtig en die eienaars baie vriendelik. Ons het die oorslaap baie geniet. Baie basies.

Hester K - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

'n Ongelooflike oomblik in tyd - hede en verlede! Daar is te min byvoeglike naamwoorde om hierdie ervaring te beskryf. Ek gaan weer en weer hier kom inloer in die toekoms. 'n Bucketlist item - voorwaar!

James M - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
James M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure plaas!

Dit is rustig en vredevol in 'n vergete atmosfeer.

Tania S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Gesin met klein kinders

Dit het gevoel of ek by die huis is, so lekker. Ontvangs uit die boonste rakke. Heerlik!

Dit was so 'n wonderlike breek. Die stilte is ongelooflik. Die plek is onverbeterlik. Dit is die beste plek vir weer 'n slag met mekaar praat. Ontvangs het ons uit die veld geslaan, ons het gevoel soos familie. Duisend dankies Natasha en Stegmann. Julle is WOW! Die kinders het julle honde (en die skaap) so geniet!

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkYmQ2Y2E0LWFlMWYtNGJkNi1hY2M3LTA3MGIyZWIzZWI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 92 5 1 5 Osfontein Gasteplaas Carnarvon 8925 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.239902947802 22.337071895599
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!