Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Osler Place

Selfsorg-eenheid - 2 Koningingrootte- en 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R1 650
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander 2 slaapkamers deel 'n gesinsbadkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het. Buite is daar 'n patio en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oslerstraat 50, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzNDM1N2YwLTcwMGMtNDQ0NS05OTZmLWU0MjA1ZjFlNzM5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 75 5 1 5 50 Osler Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.365096859507 21.417495877316