Oslo Beach No 6

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 29 November 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Oslo Beach No 6 is in 'n veilige kompleks in die kusdorp Port Shepstone aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n subtropiese paradys van woude, strande, warm Indiese Oseaan water en sonskyn.

Dié bekoorlike simpleks huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kookgerei. Die eenheid het ook lugversorging in die leefarea, plafonwaaiers in die slaapkamers, 'n TV en toegang tot 'n klein tuin. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braai-area beskikbaar in die kompleks.

Gaste kan doendinge in die area geniet soos visvang, roei, branderplankry, snorker, diepseevisvang, strandspeletjies en gholf.

Slaapplek

'n Bespreking by Oslo Beach No 6 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oslo Beach No 6 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 R693 per nag (plek vir 6)

Kry 30% af vir verblyf voor 29 November 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za