Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation

Kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Heerlike kampterrein onder koeltebome met 'n groot plaasdam. Daar is 3 staanplekke en 'n ablusieblok met 'n wasbak, toilet en warmwaterstort. Opwasgeriewe is beskikbaar, asook draagbare braaigeriewe. Gratis WiFi beskikbaar.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die Oudeklip en Oudeskuur eenhede is ook beskikbaar as geheel teen R1400 per nag.

Braaipakke met vleis en tuisgebaktebrood is beskikbaar op aanvraag en teen addisionele koste vir die Oudeklip, die Oudeskuur en die Kampeerterrein.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oudeskuur
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die verblyf bestaan uit 1 slaapkamer en 'n en suite badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, asook 'n TV met DStv. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het ‘n elektriese kombers vir die winter en daar is ‘n haardroër en ‘n plafonwaaier. Daar is 'n kombuishoekie met 'n yskas en mikrogolfoond om kos warm te maak. Daar is ook 'n gesellige leeshoekie. Die eenheid het ook 'n lieflike gas-verwarmer. Daar is ook braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

'n Ligte ontbyt wat uit ontbytgraan en jogurt bestaan is by die tarief ingesluit. Tee, koffie en beskuit word ook voorsien.

Huisreëls

Die Oudeklip en Oudeskuur eenhede is ook beskikbaar as geheel teen R1400 per nag.

Braaipakke met vleis en tuisgebaktebrood is beskikbaar op aanvraag en teen addisionele koste vir die Oudeklip, die Oudeskuur en die Kampeerterrein.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ou Klipskuur-Annex
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Ou Klipskuur-Annex, bestaan uit ‘n slaapkamer met ‘n dubbelbed, ‘n elektriese kombers vir die koue wintersnagte en ‘n waaier vir die warm somersnagte. Daar is ‘n kombuishoekie met opwarmingsgeriewe, ‘n milrogolfoond, ‘n elektriese ketel en ‘n yskas. Die en-suite badkamer het ‘n bad, wasbak en toiletgeriewe. Die gaste het gratis WiFi en veilige onderdak parkering.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

'n Ligte ontbyt wat uit ontbytgraan en jogurt bestaan is by die tarief ingesluit. Tee, koffie en beskuit word ook voorsien.

Huisreëls

Die Oudeklip en Oudeskuur eenhede is ook beskikbaar as geheel teen R1400 per nag.

Braaipakke met vleis en tuisgebaktebrood is beskikbaar op aanvraag en teen addisionele koste vir die Oudeklip, die Oudeskuur en die Kampeerterrein.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oudeklip
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die verblyf bestaan uit 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het ‘n dubbelbed en ‘n dubbelslaapbank, vir kinders onder 12, asook 'n TV met DStv. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het ‘n elektriese komberse vir die winter en daar is ‘n haardroër en plafonwaaier. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat gaste benodig, Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n gesellige leeshoekie. Die eenheid het ook 'n lieflike kaggel. Daar is ook braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

'n Ligte ontbyt wat uit ontbytgraan en jogurt bestaan is by die tarief ingesluit. Tee, koffie en beskuit word ook voorsien.

Huisreëls

Die Oudeklip en Oudeskuur eenhede is ook beskikbaar as geheel teen R1400 per nag.

Braaipakke met vleis en tuisgebaktebrood is beskikbaar op aanvraag en teen addisionele koste vir die Oudeklip, die Oudeskuur en die Kampeerterrein.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Helpmekaar, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f275f299af78269ee58476ec7d56815112e126e7861a4d8664bfad8c34003fd1f728f5ea1f08f2105841705268bb660d70c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Helpmekaar Farm Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.783569 21.706965
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem