Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Roy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Comfortable accommodation and friendly helpful hosts. To be recommended. Extremely friendly and helpful hosts. The accommodation was comfortable, and the braai area was good - particularly sheltered from the strong wind. The wind disappeared after sunset. Pleasant evening stroll on a farm track and a morning amble at sunrise at the farm dam. Braai wood burned well, and the braai pack was good. It was interesting to learn about ostrich rearing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemè
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Roy and Linda, we're glad that you found the accommodation comfortable and enjoyed the farm. You were wonderful guests and are welcome to visit again! Thank you for the review!

Pierre F
1 nag
5.0
Jan 2024

N kopskoon maker plek. Die stilte en Karoo plaasgevoel is onbeskryflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemè
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Pierre, dit was aangenaam om jou hier te kon huisves! Ons is bly dat jy die stilte en Karoo plaasgevoel geniet het. Jy’s enige tyd weer welkom om te kom 'kop skoonmaak'! Dankie vir die resensie!

Glenda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Comfortable, everything we needed. A lovely place to camp along the road near Fraserbusg, on a quiet Karoo farm. Private ablution was beautifully decorated, neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemè
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Glenda, we're glad that you found the Camp Site comfortable and lovely. Thank you for the review! You're welcome to come again.

Paulette T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

As jy rus en stilte benodig is hierdie verseker die plek vir jou, puik 10/10. Dit was 'n heerlike afskakel wegbreek, net wat mens nodig het van die hastige en besige lewe. Besonderse mooi plaas en woning, asemrowende uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemè
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Paulette, ons is bly dat julle julle verblyf aangenaam gevind het en kon afskakel! Julle is enige tyd weer welkom! Dankie vir jou review!

Ian O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ons is baie hartlik ontvang. Ons het baie lekker gebly. Hulle was baie hulpvaardig toe ek 'n pap wiel gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemè
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Ian, ons is bly dat julle julle verblyf lekker gevind het. Dit was aangenaam om julle hier te kon huisves! Dankie vir die resensie!

Estelle T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Het Karoo gasvryheid geniet. Was hartlik ontvang. Het lekker gebly en het die Karoo sterehemel met die geluid van windpomp in die agtergrond geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annemè
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Estelle, ons is bly dat julle julle verblyf by ons geniet het. Dit was aangenaam om julle te kon huisves. Julle is altyd weer welkom! Dankie vir die resensie!

Riaan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker, sal beslis weer gaan. Ons het 'n ongelooflik lekker tyd by Ou Klipskuur gehad. Dit was baie stil en rustig en waarde vir geld. Die oom en tannie het ons baie tuis laat voel, en hulle is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemè
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Riaan, ons bly dat julle die verblyf by Die Ou Klipskuur aangenaam gevind het en die rustigheid geniet het! Julle is enige tyd weer welkom. Dankie vir die resensie!

Bridget R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

A lovely overnight stop as we stayed in the annex. The limited kitchen was fully explained and a light breakfast was provided. We were given the option of upgrading if we wanted to. Very caring and informative hostess. Worth a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemè
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Bridget, it was a pleasure to host you! I’m glad that you loved your stay at the Ou Klipskuur Annex unit. Thank you for the review! You’re welcome to visit us again.

Maryke D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Ons het heerlik gebly en sal verseker weer daar bly. Tannie Annemé het soveel moeite gedoen om ons vriendelik te verwelkom. Ons kamer en beddens was reeds warm gemaak en sy het ons baie spesiaal laat voel. Die kamer is pragtig en ons sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemè
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Maryke, dit was aangenaam om jul hier te kon ontvang. Bly jul het die kamer pragtig gevind en die verblyf geniet. Jul is altyd weer welkom. Dankie vir die resensie!

Antoinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Vriendelike eienaars met net die beste geriewe. Net waarna ons soek. Die eenheid was fantasties. Dit is ‘n baie mooi Karooplaas en net waarna ons gesoek het. Die fossieltoer op die dorp wat Annemé aanbeveel het is iets wat enige iemand moet doen as hulle in die omgewing is. Marinda, wat die toer aanbied het, is passievol en het soveel inligting wat sy met ons gedeel het. Definitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemè
Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation
Antoinette, ek is bly dat die plaas en die eenheid jul geval het. Die fossieltoer is altyd ‘n wenner. Dankie vir die resensie. Jul is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annemè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Helpmekaar, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f275f299af78269ee58476ec7d56815112e126e7861a4d8664bfad8c34003fd1f728f5ea1f08f2105841705268bb660d70c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Helpmekaar Farm Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.783569 21.706965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang