Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude Eik Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Oude Eik Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lindi S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful stopover in beautiful surroundings.

Peaceful, beautiful gardens and awoken by birdlife. Just what we needed after a long drive. Next time will stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marga S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marga S
Gesin met tieners

Amazing place, peaceful setting, great hosts.

We had the most wonderful stay. Our room was tastefully decorated with ample attention to detail to ensure a great, comfortable experience. The gardens are stunning, with lush, green lawns and an inviting swimming pool. All of this, coupled with ample space, fresh air and tranquility, made us wish we could stay longer. Thank you to our lovely hosts who were most caring and spared no effort to make us feel at home. We will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heloise D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise D
Gesin met klein kinders

Beautiful place, beautiful surroundings!

We loved it. Everything we needed was right there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J
Saam met vriende

Ongelooflike tuine en pragtige plek.

Die familie was veral bly oor die swembad. Garden of Eden come to mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Alles is fantasties! 10/10. Hoogs aanbeveel. Die gasheer en gasvrou is hulpvaardig, vrygewig en wonderlik. Die ligging en tuin is asemrowend met baie pragtige voëls vir voëlkykers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ané K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané K
Gesin met klein kinders

Baie mooi natuurskoon, tuine is pragtig. Perfekte plek om net te gaan ontspan!

Verblyf is baie netjies en die dekor en ruïne is pragtig. Ons het die swembad baie geniet! Ons sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alanda R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alanda R
Besigheidsreis

Amazing.

What a beautiful place, will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alanda R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alanda R
Besigheidsreis

Amazing.

What a stunning place, we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie P
Gesin met klein kinders

The place is so beautiful, it would be wonderful to stay in the warmer months as well, I think, and use the pool and gardens to the max.

The room had everything we needed for a comfortable stay. If I had to find something that could possibly be improved, it would just be the bed. It was slightly too hard, but I guess that's a personal preference. Dina was wonderful and communicated very well in terms of our arrival, etc. A little gem in the heart of Riversdale. We will definitely be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasia N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasia N
Gesin met tieners

Meer as wat jy ooit kan verwag!

Dina is 'n gasvrou 1000. Sy het seker gemaak ons is op ons gemak. Ons het tuisgegaan in die Ou Meul asook in die tuinkamers. Alles was perfek. Skoon, netjies en sal beslis weer daar tuisgaan. Dit was heerlik om hier te kon tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oude Eik Gastehuis se terugvoer

Dankie Natasia. Dit was heerlik om jul hier te ontvang. Ons sien uit na jul volgende kuier by Oude Eik. Vriendelike groete Dina

Oude Eik Gastehuis
Jody F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradise on earth, absolute bliss!

The setting is breathtaking and you feel as though you are in the countryside. The sight of cows grazing during sunset is the perfect sundowner setting. Underfloor heating keeps the unit warm and cosy. Hygienic unit with all you need to self-cater! Town 5 minutes away makes it a pleasure to top @ one of the best Spars in the Cape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkomodasie as jy op Riversdal will oorbly vir 'n vakansie of net oornag.

'n Rustige atmosfeer op 'n plaas. Stilte en saligheid. Kamer het alles wat jy nodig het vir jou verblyf, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met vriende

Baie lekker en ruim huis, netjies en modern.

Sal definitief aanbeveel vir enige iemand wat 'n lekker plattelandse wegbreek soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alisha D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alisha D
Besigheidsreis

Heerlike plek in mooi omgewing.

Pragtig gemeubileerd. Ondervloerse verhitting. WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanette W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanette W
Gesin met tieners

Droomverblyf

Ons is hartlik verwelkom deur Dina. Die Ou Meul Cottage neem jou terug in geskiedenis met fantastiese ou en modern dekor tesame. Absoluut pragtig, skoon en liries. Ons het so tuis gevoel en sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan Johan N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan Johan N
Gesin met klein kinders

Lovely and relaxing venue.

Lovely large grass fields for kids to play with a pool. The garden provided lots of places of discovery, and with the Easter weekend, our children had a blast looking for their easter Eggs and treats amongst the plants and trees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen braai-area, geen TV, geen stoof. Swak WiFi opvangs. Geen opwasbk-area in kombuis.

Disaster. Dit is beslis nie 'n self catering gastehuis nie. Daar is geen basiese benodighede in die gastekamers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oude Eik Gastehuis se terugvoer

Beste Karina. Soos op die Lekkerslaap webtuiste ge-adverteer staan - ons kamers word op kamer alleen-basis verhuur. Dit is nie selfsorg nie. Ek het wel vir my gaste se gerief n yskassie, toaster, mikrogolf en ketel ingesit.
Jy is welkom om volgende keer die serfsorg kothuis te bespreek. Vriendelike groete Dina

Oude Eik Gastehuis
Riana K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annolien D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vreedsaam.

Ons gasvrou, Dina, het ons vriendelik ontvang en al die verskillende geriewe aan ons bekend gemaak. Dina se "personal touch", 'n baie smaaklike snytjie tuisgemaakte piesangbrood vir twee met tuisgemaakte aarbei-konfyt en botter was vanuit die boonste rakke en het ons so tuis laat voel. Die kamer en stort was skoon, netjies en perfek vir twee persone ingerig. Die tuine was 'n lus vir die oog en die rustigheid en veiligheid was so goed vir die siel. Ons sal enige tyd vir Oude Eik Guest House aanbeveel vir reisigers in die Wes-Kaapse-omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle E
Gesin met tieners

Fantasties.

Heerlik ontspan, vriendelike mense.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne G
Saam met vriende

Perfect rooms in lush surroundings.

Dina is a lovely host. The rooms are wonderful and equipped with everything you need for a short stay. The gardens and swimming pool are magnificent although we could not use them due to the rain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim F
Saam met vriende

Place was nice and clean.

Just a pity we only stayed for 1 night. Will definitely recommend it. It is worth the money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason T
Gesin met klein kinders

Setting is beautiful. Accommodation is enchanting, stylish and comfortable. Host was so so friendly and accommodating.

Wonderful stay. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oude Eik Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Jason
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ek waardeer dit opreg. +
Hoop ons sien julle gou weer.

Oude Eik Gastehuis
Susan F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F
Gesin met klein kinders

Stunning.

It was fantastic the stay and the view, would highly recommend anybody to go here for a weekend away, it's relaxing and absolutely stunning. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oude Eik Gastehuis se terugvoer

Beste Susan, baie dankie vir die mooi resensie.
Ons sal altyd ons beste gee.
Hoop om jul weer hier te ontvang.

Oude Eik Gastehuis
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversdalweg, 212 De Molen, Novo, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22fa70f48b7ee1d7dfd6419bbdd1f6b81cc72ad83a1095ba15ba530e659cdfdd2265ddbad18585517064c08a5091ea114c43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Riversdale Road 212 De Molen, Novo 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070458322848 21.256703377833
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem