Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oude Hoek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andringastraat 13, Sellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oude Hoek is 'n lieflike woonstel in die hartjie van Stellenbosch se geskiedkundige middedorp. Die woonstel bied gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na verblyf naby fynproewersrestaurante, wynkroeë, koffiewinkels en Eikestad Mall se winkels.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die woonstel bied verblyf aan 2 gaste.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV, gemaklike sitplek en tweevoudeure wat na 'n balkon met buitesitplek oopmaak.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek in die kelder.

Slaapplek

’n Bespreking by Oude Hoek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Oude Hoek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Denese Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Andringastraat 13, Sellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oude Hoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andringastraat 13, Sellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9463be2431b1a0a121f0f45592d857523f28cb3a34b3fb499ecd87525bc2fa2038f589c4bd20ae136e8ef26365190a1dff8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 13 Andringa Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937837813411 18.861274324606
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem