Oude Schuur Boutique Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Oude Schuur bied boetiekverblyf en is in Hermanus geleë. Hierdie gastehuis is stapafstand van die strand en ander doendinge af wat dit ideaal vir 'n lekker vakansie maak.

Daar is 6 luukse suites, 5 met en suite-badkamers. Die slaapkamers het elk 'n privaat balkon met pragtige uitsigte. Elke kamer word daagliks skoongemaak en beskik oor lugversorging, 'n TV met DStv en gratis WiFi. 'n Elektroniese skootrekenaar-kluis is beskikbaar vir al jou kosbare besittings.

Ons bied ontbyt, middagete en 'n kamerdiens. Die swembad kan deur alle gaste gebruik word. Gratis veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oude Schuur Boutique Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R899 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za