Oude Windpomp Gastehuis
19 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skoolstraat 227, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R610 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oude Windpomp Gastehuis is in Griekwastad geleë, 'n dorpie op die pad na Upington, Witsand en die Kalahari.
Ons gastehuis het ruim kamers waar jy gemaklik en tuis sal voel. Met heerlike tuisgemaakte maaltye en gasvryheid uit die boonste rakke, kan jy op 'n wonderlike ervaring reken. Ons bied veilige parkering en 'n plek waar jy jou skoene kan uitskop na 'n lang dag op die pad.
Ons kan tot 9 gaste in ons wonderlike gesinskamer (vir 5 gaste) en 2 dubbelkamers (2 gaste per kamer) akkommodeer. Elke kamer het sy eie badkamer.
Alle maaltye kan op versoek en teen 'n ekstra koste bedien word.
Kenmerke
Afrikaans
Veilige Parkering
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
4.5 uit 5van 19 resensies vir Oude Windpomp Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ligging
- Skoolstraat 227, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
- Gaste dink Oude Windpomp Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Griekwastad Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skoolstraat 227, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom