OuHout Self-catering Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

OuHout Self-catering Cottage is op die Springvale plaas, wat 'n werkende melkplaas in die skilderagtige Middellande van KwaZulu-Natal is, tussen Nottingham Road en Rosetta. Daar is perde,'n varkie, asook honde en koeie op die perseel.

Die Outhout Self-catering Cottage-gebou was in November 2017 uit stalle in 'n selfsorg-kothuis omskep. Daar is 3 en suite-kamers waarvan 1 van die kamers 'n tuineenheid met 'n privaat ingang is. Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n aparte opwaskamer. Gaste het ook toegang tot 'n stoep met braaigeriewe.

Daar is verskeie berg- en fietsryroetes op die plaas, asook bos-, riet-, blesbokke en oribi. Die plaas het 'n ryk voëllewe met al 3 krane wat teenwoordig is.

Die plaas is ook die ideale stop vir gaste op pad see of binneland toe.

Slaapplek

'n Bespreking by OuHout Self-catering Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na OuHout Self-catering Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 760 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za