Myburgh Park Akkommodasie by Ouma and Oupa's Self-catering Units | LekkeSlaap
+24

Ouma and Oupa's Self-catering Units

Selfsorg
Ouma's Unit
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n hoekbad, aparte stort en verhitte handdoekrelings. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee en koffie wat voorsien word. Die sitkamer het 'n kaggel wat ook as 'n binnebraai-area gebruik kan word. Daar is 'n aparte eetarea. Die eenheid het ook gratis WiFi en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Buite is daar braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg Gratis WiFi Tee en koffie Toiletware

Belasting en Ekstras

Skoonmaakdiens teen R250 per dag. Badhanddoeke en linne word voorsien. Bring asb. jou eie strandhanddoeke.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oupa's Unit
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 4 persone en bestaan uit 'n oopplan-leefarea. Die slaap-area is ingerig met 'n koninggrootte-bed en twee driekwartbeddens, en die badkamer het 'n hoekbad, aparte stort en verhitte handdoekrelings. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee en koffie wat voorsien word. Die sitkamer het 'n kaggel wat ook as binnebraai-area gebruik kan word. Daar is 'n aparte eetarea. Die eenheid het ook gratis WiFi en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Buite is daar braaigeriewe om ook te gebruik.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg Gratis WiFi Tee en koffie Toiletware

Belasting en Ekstras

Skoonmaakdiens teen R250 per dag. Badhanddoeke en linne word voorsien. Bring asb. jou eie strandhanddoeke.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chasmanthe-straat 10, Myburghpark , Langebaan , 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9518adfdf8ed6e84500881392cb94d57d6f453b4b232dc599da76177eed8a9cc747e89ddda5c580a0fa83cd7873271c2969?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 10 Chasmanthe Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.100900777809 18.045865976686
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za