Oupa See
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Elmare Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 97
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Pierre V - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Gerhard C - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflike sakpas verblyf.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Freda B - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike week gehad met lieflike weer.
Oupa See se terugvoer
Dankie vir jul resensie!
Oupa See is vir ons baie spesiaal, want dit is gebou op erf nr 1 in Lambertsbaai. Dit moet dus een van die heel eerste huisies op die dorp wees.
Gina F - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely little cottage by the sea.
Lyndon V - Aug 2022
Algehele gradering
Als was vir my gerieflik t.o.v. rolstoelvriendelike gebruik.
Oupa See se terugvoer
Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het. Kom gerus weer.
Alan D - Apr 2022
Algehele gradering
Enjoyed the stay. Nice indoor braai in the kitchen with a great view.
Louwra S - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik naby see, en loopafstand van als af.
Mariandl P - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker naby see.
Lesley V - Aug 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Oupa See se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ek sal beslis na die deure laat kyk. Vriendelike groete.
Rene E - Feb 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Elzanne S - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker by die see.
Glen K - Sep 2020
Algehele gradering
Sunset over the sea
Wessie V - Sep 2020
Algehele gradering
Goed gelee. Oud maar skoon en netjies.
Thys B - Sep 2020
Algehele gradering
Ons oornagverblyf by Oupa See was fantasties.
Madeleine Booysen B - Sep 2020
Algehele gradering
Was 'n oulike huisie met 'n pragtige uitsig.
Elmari R - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflike en skoon verblyf met mooi uitsig oor die see.
Sonette S - Aug 2020
Algehele gradering
Goed geleë dorpshuis naby strand.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Adele P - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Mark V - Okt 2019
Algehele gradering
Location is great.
Francis V - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, op die strand, maar ongemaklike beddens en ou dekor.
Oupa See se terugvoer
Julle sal bly wees om te hoor dat die hele Oupa See nuwe beddens en matrasse gekry het. Die bad is nou ook uitgehaal en 'n lekker groot, oop stort is installeer. Die binne-braai en oorgedoende kombuis is ook 'n lekker opgradering en sorg vir lekker kuiers op koeler aande.
Senobia V - Jan 2018
Algehele gradering
Kalmerende en rustige verblyf.
Oupa See se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer. Hoop om jul weer in toekoms te kan ontvang.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 13, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap