Our Cottage by the Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Our Cottage by the Sea is 'n pragtige selfsorg-grasdakkothuis naby die strand in St Francisbaai. Daar is tientalle restaurante en gesinsvriendelike doendinge hier naby, so dis perfek vir 'n ontspanne seevakansie.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer bo en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die solderkamer is daar 'n dubbelbed.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies in. Die sitkamer bied toegang tot 'n tuinarea met braaigeriewe en stoepmeubels.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad naby die kothuis. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Our Cottage by the Sea sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Our Cottage By The Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za