Heatherlands Akkommodasie by Outeniqua Inn | LekkeSlaap
+23

Outeniqua Inn

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Outeniqua Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Leandri D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandri D

Gesellige oornagplek!

Die bestuurders was vriendelik en die ontbyt was heerlik. Die kamer was mooi skoon en netjies.

Morne V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid was uit die boonste rakke en sal definitief weer daar bespreek.

Was baie lekker, sal defnitief weer daar bespreek.

Lezanne P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lezanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie goed. Vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly. Heerlike ontbyt gehad. Vriendelike diens. Ligging is ideaal.

Lyle S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyle S
Gesin met klein kinders

Clean, safe, would recommend.

We had a lovely stay. It is in a convenient location, close to shops and relatively close to Vic Bay. Accommodation is clean, spacious and safe. Breakfast was delicious and hosts were very friendly. Nice pool and garden area. Would stay here again and would recommend this place.

Leon O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon O

Baie aangename akkommodasie!

Ek het twee aande daar oorgeslaap. Als was netjies en skoon, baie rustig. Die mense is regtig vriendelik en gaan uit hul pad om mens tuis te laat voel. Ek beveel die plek gerus aan. Daar is 'n paar kamers in die huis. As jy op wittebrood wil gaan, moet jy dalk liewers 'n ander plek gaan soek.

Etienne P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne P
Besigheidsreis

Great.

Ons verblyf was fantasties.

Outeniqua Inn's terugvoer

Thank you for your kind review, much appreciated. Please visit us again - we are truly blessed with amazing guests!

Outeniqua Inn
Anneline B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B
Gesin met tieners

Fantasties, netjies, heerlik, baie gasvry.

Sal beslis weer gaan. Waarde vir geld. Regtig fantasties.

Marianne S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne S
Gesin met tieners

Gemaklik, netjies en heerlike ontbyt!

Die Outeniqua Inn is baie goed geleë in George. Baie netjies en skoon en gemaklik ingerig. Die ontbyt was heerlik!

Lizel S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het die verblyf so geniet! Als is baie netjies en ontbyt was heerlik. Dankie Christa dat jy ons so welkom laat voel het - ons kom verseker weer!

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CJ Langenhoven-pad 70, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZDY3Mjc0LTY3YjMtNDFlZC1hOTE5LWY5YjRjN2EzOGQwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 70 CJ Langenhoven Road George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.952057 22.441897
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za