Outeniqua Mountain View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Outeniqua Mountain View is 'n selfsorg-vakansiehuis in die Blue Mountain-sekuriteitskompleks in George. Die perseel is naby die Garden Route Mall en ander besienswaardighede in die omgewing.

Die huis is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en ingeboude kaste, en die badkamer het 'n bad, stort, toilet, wasbak en wasmasjien. Daar is 2 rusbanke in die sitkamer en 'n enkelmatras waarop kinders kan slaap.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, en 'n ingeboude oond met 'n gasstoof. Die leefarea lei na 'n groot dek met 'n tafel, stoele en ingeboude braai. Die dek bied 'n uitsig oor die dam en op die Outeniekwaberge. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Outeniqua Mountain View is 15 tot 20 minute se ry vanaf George se gholfklub en ander landgoedere, Victoriabaai en ander besienswaardighede binne 'n 10 km-radius van die Tuinroete.

Slaapplek

'n Bespreking by Outeniqua Mountain View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kindermatras vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Outeniqua Mountain View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za