Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Over the Moon

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1671

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Over the Moon
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Bernadette O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette O
Saam met vriende

Location,Location,Location.

Perfectly located nearly on the beachfront. Only a parking area separationg the beach from the house. Ideal for people with young children that can play on the parking area within eye distance form parents sitting on the patio. With in walking distance along the beach to the fish market and the main road. The unit was perfect as we were 4 couples sharing. It felt like each couple had there own private space as the rooms was seperate from the house but still close enough for everyone to interact. Small but very comfortable pool when to step out of your room into the courtyard. The house is conveniently fitted with a dishwasher and washing machine and all necessary equipmen. It would have been nice if there was shampoo,conditioner,soap in the bathrooms. None of us took any of these with as we thought there would be as with our previouse travels. Overall 10 stars for Over the Moon. Thank you for sharing your calm, beautiful,peacefull home with us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

'n Luukse, fantastiese wegbreek plekkie.

Netjies, luuks, great. Ons was aangenaam verras oor Over the Moon. Fasiliteite is van top gehalte en luuks. 'n Bestemming wat ons definitief weer sal besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raeesa A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Raeesa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stressful.

Mice were a very big concern and I find it very unhygienic, they running everywhere and there are no visible traps to control the mice.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noelene A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene A
Saam met vriende

Heerlike, gerieflike huis. Goed geleë en baie veilig.

Over the Moon is gerieflik geleë en bied alles wat jy op vakansie benodig. Die eiendom is goed beveilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke O

Heerlik gekuier!

Ons het so lekker gebly! Net jammer die swembad is nie verhit nie, maar verseker 'n plek wat ons weer sal sien. Al die kamers het ordentlike beddens en eie badkamer. Die skottelgoedwasser is ook gerieflik. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunet B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet B
Saam met vriende

Absoluut awesome! Wil weer gaan!

Over the Moon is 'n pragtige plek vir 'n wegbreek van die stad! Ons het heerlik gerus en Paternoster verken! Sal definitief weer hierheen kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over the Moon se terugvoer

So bly om te hoor julle het OTM geniet, sien uit na julle volgende kuiertjie.

Over the Moon
Camy S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camy S

Absolutely loved the house.

I had the most amazing stay at Over the Moon, such a beautiful house, with the perfect ambience. We would definitely come and visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over the Moon se terugvoer

Hi Carmy,
Over the Moon is perfectly located and ideal for big family gatherings, we are happy to hear you enjoyed your stay with us. We hope this is the 1st of many stays and we look forward to welcome you back in the future to lovely Paternoster.

Over the Moon
Sumarie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sumarie S
Gesin met tieners

Wonderlik! Fantasties ingerig, perfek geleë en wonderlike rusplek.

Over the Moon is 'n wonderlike plek om te huur indien jy 'n paar tieners het en/of 'n groep vriende is wat 'n wegbreek soek. Die huis is goed ingerig om baie mense te kan hanteer en perfek geleë naby die see met 'n pragtige uitsig. Die stort in die hoofslaapkamer se afvloei van die water kan asb. verbeter word aangesien die water oorvloei na die slaapkamervloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over the Moon se terugvoer

Hi Sumarie,
Altyd lekker om julle terug te verwelkom, baie dankie vir die terugvoering oor Over the Moon. Inderdaad goed ingerig en binne loopafstand na die strand. Ons het aandag gegee aan die stort wat gerapporteer was, hoop om jul gou weer te sien.

Over the Moon
Vic P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vic P
Saam met vriende

Heerlik - privaat maar sosiaal. Fantastiese plek vir 8 mense om te kuier!

Ons was positief beïndruk deur Over the Moon as huis. Goeie kwaliteit en uitstekend beplan met alle toerusting wat mens kan verwag. Ons was ses universiteitsvriende wat mekaar vir jare nie gesien het nie en die huis het perfekte akkommodasie vir ons gebied. 'n Regte aanrader soos die Hollanders sê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over the Moon se terugvoer

Hi Vic, baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly om te hoor julle het Over the Moon geniet, dit is inderdaad 'n baie mooi huis. Ons hoop om julle weer eendag as ons gaste terug te verwelkom.

Over the Moon
Jannie N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie N
Saam met vriende

Baie oulike plek, iets anders as die gewone.

Baie ontspanne atmosfeer en het heerlik gekuier, baie om te sien in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Over the Moon se terugvoer

Beste Jannie,

Ons is verheug om te hoor julle het lekker gebly en die tyd geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Over the Moon
Stefanie N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Stefanie N

Nooit weer.

Nice view as jy bereid is om die hele nag wakker te sit en jou besittings te bewaar, en ook as jy oukei is daarmee om koud te stort. Daar is by ons ingebreek terwyl ons slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynnette F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette F
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties!

Dit was een van die mooiste en lekkerste plekkies waar ons nog was en ek kan nie wag om terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederique B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederique B
Gesin met tieners

Lovely house for a stunning break

The house is very well designed with the outside rooms. The lounge, dining room and kitchen were big enough for 8 people. Kitchen fully equipped with quality cutlery and pots - one thing is missing is a coffee machine for filter coffee (please provide), as well 1 or 2 sundowners around the pool. We will recommend your place and we will used it again if available!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37a2f5dd9276efd4d8de6e0bfde5a2910b271ed3360d2a603d827cb97cffba9ec1f8466965b9566443d47bf739e73a81492b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 8 Kiewiet Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.806555555556 17.896308333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem