Over Tuin Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Over Tuin Gastehuis is geleë in Koster. Ons bied gaste gerieflike en bekostigbare verblyf terwyl hulle die deel van Noord Wes Provinsie besoek. Ons het 3 ruim, en-suite kamers, elk met het hul eie privaat toegang, en veilige parkering. Elke kamer is toegerus met DSTV, klein yskas, koffie- en teemaakhoekies, dakwaaier en ontbyt en aandete op aanvraag.
Over Tuin Gastehuis is 'n familie besigheid en eienaars bly op die perseel om sodoende elke gas se behoefte te bevredig. Toeriste aantreklikhede in omgewing, Rustenburg/Waterfall Mall 55km, Sun City 80km, Groot Marico 70km.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Over Tuin Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za