- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 60 De La Rey Street, Koster, 0348, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Over Tuin Gastehuis is in Koster in Noordwes.
Verblyf is beskikbaar in sakpas-kamers. Daar is 3 en suite-slaapkamers, elk met 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Elke kamer het DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n plafonwaaier.
Ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Over Tuin Gastehuis is 'n familiebesigheid en die eienaars woon op die perseel om te verseker dat daar in al jou behoeftes voorsien word.
besienswaardighede in die area sluit die Waterfall Mall wat 55 km ver is, Sun City wat 80 km ver is en Groot Marico wat 70 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Leandri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 60 De La Rey Street, Koster, 0348, Noordwes
- Gaste dink Over Tuin Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
60 De La Rey Street, Koster, 0348, Noordwes
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang