Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Overberg Bedsit on Reservoir Road

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Reservoir-weg 5a, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Overberg Bedsit on Reservoir Road is in 'n rustige dorpie wat dien as die noordelike ingangspunt van die Kaap Agulhas-streek en dit bied gerieflike oornagverblyf wat spog met 'n uitsig op die Riviersonderend-berge en oor 'n plaas in die verte.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n gemaklike bank en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Daar is gratis WiFi.

Die skuifdeur bied toegang tot 'n buite-eetarea met plek vir 2 gaste en 'n braai-area. Hierdie stoep het 'n pragtige uitsig oor 'n plaas en op berge in die verte. Dié verblyf is sentraal in die Overberg en bied toegang tot Hermanus, Agulhas, Swellendam en Gansbaai. Daar is veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Overberg Bedsit on Reservoir Road sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Reservoir-weg 5a, Napier, 7270, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Reservoir-weg 5a, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0131277723d7d92899973153c03391428fd06744c4d054d3b5a8dc7c63c1d43befa01561a229c8f052dae0188bbf081fd5b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 5a Reservoir Road Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.480397758641 19.903827787033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem