Overdam Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Tossie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 78
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Alfred T - Nov 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Elné C - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging vir sneeukyk.
Overdam Cottage se terugvoer
Baie bly ons kon help.
Groete
Frans L - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustig! Alles daar vir selfsorg!
Overdam Cottage se terugvoer
Om te verhoed dat almal op die plaas die password word gebruik en sein stadig maak vir gaste, word dit en die location al vorige dag met whatsapp gestuur.
Jeanique B - Jan 2022
Algehele gradering
Sterrehemel.
Overdam Cottage se terugvoer
Baie dankie, Desember was nogal n uitsondering, hoop ons sien weer. Dam nou lekker vol.
Lizelle B - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Johann L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Overdam Cottage se terugvoer
Dankie, bly jul was tevrede. Kom gerus weer om die dam te geniet wat nou vol is.
Thelma B - Jul 2021
Algehele gradering
Vir 'n koue wintersaand was die 'n slegte besluit.
Bertus C - Jul 2021
Algehele gradering
Was heel snoesig en rustig. Net koud.
Overdam Cottage se terugvoer
Bly jul het dit geniet, kom gerus weer.
Janika C - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike Karoo-wegbreek - goed vir mens se siel!
Lees meerOverdam Cottage se terugvoer
Baie dankie vir resensie. Huisie is dubbel geisoleer, sal die moontlikheid van gas heater ondersoek maar ons bly maar skrikkerig aangesien dit n hout eenheid is. Hierdie is die cottages se eerste winter, het alreeds aandag gegee aan die waterpype.
Eugene O - Jul 2021
Algehele gradering
Mense was baie vriendelik, maar die gemaklikheid van die verblyf was nie die geld werd nie.
Lees meerOverdam Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Daar is 4 lekker dik komberse in die huisie asook 2 duvets met winter lankens. Die koue is hierdie jaar ongenaakbaar en dan raak gas waterig. Ons probeer om so spoedig moontlik altyd aandag te gee.
Cindy N - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike stilte, rustigheid en gasvryheid.
Lees meerMorne K - Jun 2021
Algehele gradering
Overdam is 'n baie aangename blyplek met goeie geriewe en diens. Perfek om stilte en rustigheid te ervaar.
Overdam Cottage se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theronsrust Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap