Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magrieta's B&B - Overnight Rooms

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 15, Carnavon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Magrieta's B&B - Overnight Rooms is in die hartjie van Carnarvon geleë.

Verblyf word in 4 kamers met en suite-badkamers aangebied. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers het enkelbeddens.

Let asseblief daarop dat dit basiese oornagverblyf is.

Aandete is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar. Gaste kan van die buite-braaigeriewe gebruik maak. Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 16 resensies vir Magrieta's B&B - Overnight Rooms
Netheid
3.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Van Riebeeck-straat 15, Carnavon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Magrieta's B&B - Overnight Rooms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 15, Carnavon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPwStCutxJXg58H8edKuULbY6FOJKNIvdDObcCAwOfywfPdiJZW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 15 Van Riebeeck Street Carnavon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.968645040967 22.130201744931