+25
Gastehuis in Carnarvon

Magrieta's B&B - Overnight Rooms

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
3.8
Lionel L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Waarde vir jou geld. Met aankoms was ons was goed ontvang. Magrieta het ons regtig laat tuis voel. Plek was baie netjies en skoon. Ek sal weer hier oorslaap as ek eendag weer in Carnarvon is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariske F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Fantasties, lekker gekuier en gebly. Magrieta is die wonderlikste gasvrou - sy het soveel moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Ons het regtig lekker gekuier en geslaap. Die aandete was fantasties lekker en ons kan dit aanbeveel. Die ontbyt kospakkie was 'n verrassing en baie welkom. Baie dankie - ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo K
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2022

Onversorg, nie verwelkomend nie en ysig koud. Sementvloere erg koud.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Caroline H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Our stay was pleasant. Magrieta's overnight rooms were perfect for our short stay in Carnarvon. Friendly reception and we were allowed to take our time on the day of check out. We did not feel rushed. it was really just pleasant. Thank you for the warm reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnette B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Baie gerieflik vir 'n oornag op pad met 'n onverwagte wegneemontbyt. Ons het oor sommer bietjie in Carnavon rondgeloop tydens ons oornag. Oulike dorpie. Kamers was gerieflik met net wat jy nodig het vir oornag. Tot ons groot verbasing het ons elk 'n wegneemontbyt gekry. Met 'n paaseier en als. Dit was baie onverwags en kon ons lekker langs die pad staan en gekookte eiers eet. Lekker gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel A
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2019

Baie vriendelike ontvangs en gasvryheid. 'n Juweel in die Karoo. Sal vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Grizelda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2019

Baie gasvry en ontbyt was heerlik. Het redelik laat aangekom maar was geen probleem. Kamer was skoon en netjies met die nodige geriewe en lekker koffie. Ontbyt was heerlik. Sal weer daar oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Picwat Partnership V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2019

Magrieta's B&B - Overnight Rooms bied basiese akkommodasie en lekker kos. Magrieta's B&B - Overnight Rooms bestaan uit 'n ry kamers met basiese selfsorg-toerusting en eie badkamer. Saterdag se aandete was ruim en heerlik. Sondagoggend se vooraf-verpakte ontbyt is Saterdagaand al oorhandig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pavol N
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2019

Simple and functional for an overnight stop. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Santa H
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2019

Voldoen aan basiese behoefte, maar teleurstellend - het beter verwag. Die lamsvleis-aandete en die ontbyt was heerlik - sal dit regtig aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lizemaré Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Van Riebeeck Street, Carnavon, 8925, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21dc6919c19a6242e12e5a927d696c807c07f7f9e57d81109388dc592c2b9dc4b432a3b1f96be66b3c9d6e1976bb3bb0318d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 15 Van Riebeeck Street Carnavon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.968645040967 22.130201744931
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang