Overnight @ Prieska
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Niekerkstraat, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Overnight @ Prieska is in die stil dorpie Prieska in die Bo-Karoo in die Noord-Kaap. Die dorp is tussen die Doornberg-berge en die Oranjerivier.
Verblyf is beskikbaar in 'n enkelkamer, dubbelkamer, 2 chalets en 'n selfsorgkothuis wat geskik is vir 3 tot 5 gaste. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of bad. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek en 'n swembad.
Die perseel is naby die Koppie Natuurreservaat waar gaste kan visvang, wildkyk en voëlkyk.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
RONELLE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Jaar gelys 8
Ligging
- Van Niekerkstraat, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Overnight @ Prieska het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Prieska Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Niekerkstraat, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom