Owen Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Owen Self-catering Accommodation bied gerieflike verblyf in die kusdorpie, Strand. Die huis het 2 slaapkamers en is 5 minute se ry vanaf die hoofstrand, en binne stapafstand van Spar af. Daar is 'n woonstelletjie op die eiendom, maar dis apart van die huis.

Die huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, en 'n oopplan-leefarea en -eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n eetkamertafel en -stoele, en 'n sitkamer. Die huis het 'n privaat swembad, 'n binne- en buitebraai, DStv en lugversorging. Gaste het toegang tot die parkeerarea agter 'n afstandbeheerhek, en die huis het 'n alarmstelsel.

Somerset Mall is 5 minute se ry vanaf die eiendom. Die ligging bied toegang tot strande, wynplase, natuurreservate en gholfbane.

Slaapplek

'n Bespreking by Owen Self-catering Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Owen Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R855 per nag (vir 4 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za