Owl House Marloth Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Owl House Marloth Park is 'n afgeleë en privaat selfsorghuis op 4 erwe in Marlothpark. Dis aan die oewer van die Krokodilrivier tussen Malelane en Komatipoort op die N4-hoofweg en Marlothpark is 'n wildbewarea en vakansiedorp. Dit het 4 van die Groot 5, behalwe olifante. Daar is buffels, renosters en leeus in Marlothpark se wildreservaat. Lionspruit. Die res van die wild soos koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, njalas, impalas, vlakvarke, volstruise en baie ander diere word nie ingeperk deur die heinings nie en hulle loop vrylik tussen die eenhede op die 3000 hektaar rond. Die Krokodilbrughek aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin is 14 km weg en die Malelane-hek is 35 km weg.

Die Owl House bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 en suite-badkamers, 'n ekstra aparte badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n groot stoep met stoepmeubels buite.

Daar is ook 'n klein plonspoel en 'n ommuurde braai-area. Ervaar Marlothpark op sy beste met baie wild rondom jou en stap na die rivier-uitkykpunt.

Slaapplek

'n Bespreking by Owl House Marloth Park sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Owl House Marloth Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za