L'Agulhas Akkommodasie by Pa Nanna's Place | LekkeSlaap
+39

Pa Nanna's Place

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 67 resensies vir Pa Nanna's Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mariette V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë en baie netjies binne en buite die eenheid.

Die uitsig is baie mooi en die ligging perfek. Ons sal beslis weer hier kom bly. Die eienaars is baie behulpsaam, gasvry en vriendelike mense.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Hi Mariette,
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is welkom om weer terrug te kom kuier.
Groete,
Stella en Gary.

Pa Nanna's Place
Pieter D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tienster-gasvryheid en verblyf.

Uitstekende diens vanaf die webtuiste tot en met ontvangs en verblyf. Uiters goed toegerus en gemaklik en privaat.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Hi Pierre,
Baie dankie vir die pragtig resensie.
Groete van Stella en Gary.

Pa Nanna's Place
Willem D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was van die eerste oomblik af net 'n fees.

Daar is geen woorde om te beskryf hoe huislik, vriendelik, gasvry dié hartsplek en hartsmense is nie. Sal dit aanbeveel aan die mees kritiese reisigers ook. Waarlik waarde vir geld.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie Rentia. Dit was n eer om julle te ontmoet.
Groete,
Stella en Gary.

Pa Nanna's Place
Johan V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gerus.

Pragtige uitsig! Eienaars is baie gasvry. Die plekkie self verskaf alles wat jy kan nodig kry.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie julle. Kom gerus weer een dag.
Groete,
Stella en Gary

Pa Nanna's Place
Stephanus L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir jul gasvryheid.

As julle wil rus en mekaar bederf, is dit die plek.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Stephanus en Memory. Julle is twee great mense.
Groete, Stella en Gary

Pa Nanna's Place
Zannelee Kim M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zannelee Kim M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie om te gaan ontspan en net weg te breek.

Pa Nanna's sal ek vir enige paartjie aanbeveel. Die plekkie waar dit geleë is is perfek en die woning en dekor is iets baie besonders en verskriklik netjies. Die vriendelike ontvangs het ons dadelik tuis laat voel en ek wil nie eers praat van die lekker bederfies wat ons ontvang het nie. Ons kon lekker braai en op die stoep sit. In die aand kan jy hoor hoe die branders breek. Ek sal nie twee keer dink om Pa Nanna's weer te besoek nie.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie Zannelee, ons is bly julle het dit geniet.

Pa Nanna's Place
Charlotte V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik. 'n Puik keuse.

'n Klein juweel. Gary en Stella verseker dat al die besoeker se selfsorg-behoeftes in die fynste detail voorsien word, vanaf aankoms tot vertrek. Die lekkernye was 'n heerlike verrassing. Pa Nanna's Place word sonder voorbehoud ten sterkste aanbeveel.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie, Charlotte. Dit was 'n eer om vir jou en Jack te ontmoet.

Julle is welkom om terug te kom vir nog 'n kuier.

Groete
Gary en Stella

Pa Nanna's Place
Cheryl K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gasvryheid.

Goeie gasvryheid. Wonderlike gashere, nougesette skoonheid en huislike atmosfeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great hospitality.

Great hospitality. Wonderful hosts and scrupulously clean homey atmosphere.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Hi Cheryl,
Thanks so much for this review. It was nice meeting you guys.
Greetings from Stella & Gary

Pa Nanna's Place
Anetta V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kosbare herinnering!

Baie dankie, Gary en Stella, vir 'n hartlike ontvangs. 'n Lieflike, netjiese plekkie met die mooiste dekor wat ons beslis weer gaan besoek! Gary en Stella gaan uit hul pad om alles so gerieflik as moontlik te maak, daar kom niks kort nie, inteendeel, daar is baie meer as wat mens sou verwag! Pa Nanna's Place is regtig 'n juweel in L'Agulhas!

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie Anetta, dit was n eer om vir julle te ontmoet. Dankie vir die lekker RooiBos tee geskenk, ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Stella en Gary

Pa Nanna's Place
Leon V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was van ontvangs tot vertrek 'n baie aangename ervaring.

Die vriendelike en hulpvaardige mense was die begin van 'n paar dae se heerlike verblyf. Voeg dan by die skoon, netjiese en goed toegeruste woonstel en daarna die pragtige omgewing, dan kan ons hierdie werklik aanbeveel.

Ansa V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvolle, gerieflike, netjiese en gesellige verblyf.

Die pragtige uitsig, fynere details, rustigheid en persoonlike sorg was 'n heerlike belewenis. Pa Nannas is beslis vyfster-verblyf. Stella en Gary is die perfekte gasheer en -vrou. Kan die uitstekende verblyf beslis aanbeveel.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie Ansa. Dit was n plesier om vir u te ontmoet. Lekker gesels oor KWT.
Julle is welkom om terug te kom kuier.
Groete,
Stella en Gary

Pa Nanna's Place
Margaret B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pa Nanna's is een van die beste plekke waar ons al ooit gebly het.

Wow! Ons is met soveel vriendelikheid ontvang. Gary en Stella is great en ons is met sjokolade en beskuit en soveel meer bederf. Ons sal beslis terugkom. Die woonstel is wonderlik en goed toegerus.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pa Nanna's is one of the best places we have ever stayed.

Wow! We haven been received with so much friendliness. Gary and Stella are great and we have been spoiled with chocolates and rusks and so much more. We will definitely return. The apartment was great and well equipped.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Thanks so much, Margaret. You guys are welcome to return anytime. We are glad that you enjoyed our place and L'Agulhas.
Cheers from,
Stella and Gary

Pa Nanna's Place
Al V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Al V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Super skoon, pragtig, vriendelike ontvangs.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Dankie Anet,
Ons is bly dat julle ons plek geniet het. Julle is welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Stella en Gary

Pa Nanna's Place
Richard M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en netjies!

Ons het die kuier geniet!

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie Richard. It was nice meeting you and Veronica.

Pa Nanna's Place
Charmaine H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H
Gesin met klein kinders

Cosy and welcoming with amazing surroundings.

We were given a warm welcome by Gary and Stella. The flatlet was immaculate providing all the necessities. Personal touch was given with special bedding for my grandson. Lovely coffee, biscuits and chocolates were provided as a welcoming gift. Gary provided wood for our braai. We felt at home and loved our weekend visit.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Thanks Charmaine. We are really happy that you guys enjoyed the stay with us.

Regards, Stella & Gary

Pa Nanna's Place
Nadeem B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadeem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation was great.

Gary and and Stella were very friendly and made our stay a memorable one. Flatlet was exceptionally neat, clean and well maintained.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Thank you Nadeem. We are glad that you enjoyed your stay with us.

Pa Nanna's Place
Betsie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, skoon plekkie met die vriendelikste eienaars.

Ons sal definitief weer teruggaan. Heerlike plekkie om te bly.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie Betsie en Casper.
Twee mense soos julle maak n mens se lewe so gelukkig. Dankie vir die kueir.

Groete,
Nanna en Pa

Pa Nanna's Place
Magda B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjies en wondelike see-uitsig.

Baie dankie dat ons vir 'n paar dae 'n stukkie van hemel op aarde kon beleef! Die bederfies was baie lekker en ons sal beslis weer kom kuier.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Beste Magde en Kobus,
Baie dankie vir die resensie.
Julle sal beslis welkom wees om terug te kom.
Vriendelike groete,
Gary en Stella.

Pa Nanna's Place
Petra V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plek om in tuis te gaan.

Ons was verheug om in so 'n netjiese versorgde plek tuis te gaan. Pragtige bed met spierwit linne en handdoeke. Daar was selfs melk vir ons gebruik in die yskas gesit. Ons kon dadelik 'n koppie koffie geniet. Bedagsame gasheer en gasvrou. Woonplek met 'n lieflike see-uitsig.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Beste Petra, baie dankie vir die mooi resensie. Ek hoop om julle weer te sien.
Groete, Stella en Gary.

Pa Nanna's Place
Sakkie B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede by die see.

Baie mooi uitsig oor die see . Die woonstel is baie snoesig en verwelkomend ingerig. Toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam veral tydens beurtkrag. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Beste Sakkie en Joe,

Baie dankie vir die mooi woorde. As julle ooit weer in ons omgewing is, weet julle dat julle welkom is.

Groete,
Gary en Stella.

Pa Nanna's Place
Marlize V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ekstra waarde vir geld met klein luukse items van bederf vir ons plesier bygevoeg.

Ek sal die egpaar en hulle plek aanbeveel. Die verblyf het meer gebied as wat ek verwag het en uitstekende waarde vir geld gebied. Ek sal beslis weer daar wil gaan bly as ek ooit weer Struisbaai toe sou gaan vir 'n vakansie of naweek. Ek hou ook daarvan dat 'n mens op die stoepie kan sit en kan braai en uitkyk oor die see en die ligtoring kan dophou wanneer hy saans sy werk begin.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Beste Marlize,
Thanks so much for this nice review.
It was a pleasure accommodating you.
Groete,
Gary en Stella.

Pa Nanna's Place
Luther M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luther M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename verrassing.

Wat 'n beautiful klein juweel in die hart van Agulhas. Mens voel dadelik welkom en tuis. Home away from home feeling. Skoon, netjies en met alles wat 'n mens nodig het. Ons het heerlik uitgerus. Sal definitief weer kom. Waarde vir jou geld.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Beste Luther,

Dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom om terug te kom na ons juweel.

Groete,
Stella en Gary.

Pa Nanna's Place
Rene S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste verblyf ooit!

Ons het vol verwagting die lang pad gevat see toe en ek was bang die verblyf gaan nie wees soos op die foto’s nie soos wat dikwels gebeur. Daar aangekom kry ons hierdie juweel. Dit het ons verwagtinge ver oortref. Gary en Stella gaan uit hulle pad om alles vir hulle gaste gemaklik te maak. Die huis is baie skoon en netjies en het alles wat nodig is en nog meer. Daar is die wonderlike 180 grade-see-uitsig en dis naby winkels en eetplekke. Dankie Gary en Stella vir ‘n wonderlike 12 dae. Julle gaan ons beslis weer sien.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Beste Rene en Theo,
Baie dankie vir julle mooi resensie.
Dis juwele soos julle wat ons geniet.
Baie dankie vir julle netheid en skoonheid in ons huis.
Julle sal altyd welkom wees.
Groete,
Stella en Gary

Pa Nanna's Place
Marthinus D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename blyplek naby eetplekke en winkels.

Die plek is besonder goed ingerig met kwaliteit meubels en toebehore. Die eienaars is vriendelik en uiters behulpsaam. Talle gebruiksartikels word gratis voorsien. Die verskeie naby geleë eetplekke is van hoogstaande gehalte. Die vuurtoring is naby geleë en die uitsig fantasties met gemaklike wandelpaaie. In die geheel 'n besonder aangename verblyfplek!

Pa Nanna's Place's terugvoer

Beste Marthinus,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Friendly greetings to you both from,
Gary and Stella.

Pa Nanna's Place
Helette S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye mense en super netjiese plekkie, uitstaande!

Sover was dit die lekkerste selfsorg wat ons nog bespreek het, skoon en netjies, enigiets wat jy kan aan dink is in eenheid, sjokolade bederfies en opregte en vriendelike mense wat hul gaste met net die beste bederf, 10 uit 10, sal beslis vir elkeen aanbeveel.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Beste Barnie en Hellette,
Baie dankie vir die fantastise resensie. Julle is altyd welkom om terug te kom na ons klein paradys.
Vriendelike groete
Stella en Gary.

Pa Nanna's Place
Johan M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Ons het 2 nagte by Stella en Gary oorgebly tydens 'n fotografie toer van die kus. Hulle plekkie is mooi ingerig, gemaklik en binne stapafstand van die see en vuurtoring. Twee gawe mense.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie vir hierdie resensie.
Ons waardeur die terugvoering en, die pragtige foto!

Groete,
Stella en Gary.

Pa Nanna's Place
Francis V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis V
Gesin met klein kinders

Welkom gevoel, gemaklik, asemrowende see-uitsig, skoon en netjies, was aangenaam verras!

Pa Nanna's voorsien 'n blye geliefde herinnering van L'Agulhas, met 'n see-uitsig en goed geleë plekkie. Naby alles, skoon en netjiese, vol bederf en warmte. Alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek van die normale. Beslis sal ek dit aanbeveel vir 'n wonderlike ervaring en oulik herinneringe.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Beste Francis,

Baie dankie vir die pragtige woorde. Soos Stella vir jou gesê het, kan julle maar tien Wehantjies bring. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet.

Groete,
Pa en Nanna

Pa Nanna's Place
Ignus C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid homself! Fantasties.

Dit was een van die lekkerste naweke weg. Diens was beste van al die plekke en die verblyf was uitstekend.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Beste Ignus,

Baie dankie vir jou mooi resensie.

Gorete,
Stell en Gary

Pa Nanna's Place
Owen S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vir ons 'n gerieflike, wonderlike en ook 'n fantastiese ervaring om daar tuis te gaan.

Ons was aangenaam verras deur hoe volledig en perfek Pa Nanna's Place toegerus en ingerig is, as mens kyk na die prys waarteen jy dit kry. Daar's omtrent nie 'n enkele ding waaraan mens kan dink wat nie in die plek beskikbaar is nie. Die plek is met liefde en sorg uiteengesit en toegerus. Die warmte waarmee ons ontvang, onthaal en afgesien is, laat mens besef watter werklik aangename mense die paartjie is wat daardie praktyk bedryf. Ek glo ons het daar gekom as gaste, en die plek verlaat as vriende. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie Owen. It was a pleasure accommodating you and Colleen.
You guys are welcome to return anytime.
Regards, Gary and Stella

Pa Nanna's Place
David P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en gemaklik.

Vriendelike diens, uitmuntende netheid, rustigheid en stylvolle dekor. Dis om die minste te sê van hierdie juweel aan die suidpunt van Afrika. Die atmosfeer is verwelkomend en ons was baie tuis. Hierdie is die beste plek langs die Suid-Afrikaanse kus wat ons al bespreek het. Pa Nanna's Place is hoogs aanbeveelbaar vir dié wat stilte, netheid en rus verlang.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie David. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Julle is welkom om terug te kom.
Groete,
Stella en Gary.

Pa Nanna's Place
Paul L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs. Gary en Stella het ons op hul hande gedra en lekker bederf. Plekkie was baie netjies en skoon, met 'n aangename atmosfeer. Mooi see-uitsig en stapafstand van winkels en eetplekke af. Sal beslis aanbeveel. Ons gaan beslis weer daar kuier.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Dankie vir julle kuier Paul. Gaste soos jy en vroulief sal altyd weer welkom wees in ons plekkie.
Tot dan,
Groete van Stella en Gary.

Pa Nanna's Place
Alicia L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia L
Saam met vriende

Netjies en te kort!

Pa Nanna's Place is regtig netjies en het alles was beskikbaar. Van skottelgoedwasseep tot oggendbeskuit was vir ons beskikbaar. Dié plekkie is beter as wat ons verwag het. Pa Nanna's Place is nabygeleë aan alles. Ons kon kom en gaan sonder om te voel ons steur enige iemand. Ons het veilig gevoel en ons kon elke oggend oor die hele Struisbaai uikyk. Sal definitief voorstel!

Pa Nanna's Place's terugvoer

Dear Alicia,

Thank you for this lovely review.

Regards,
Pa Nanna's Place

Pa Nanna's Place
Dewald V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek, goed uitgerus, awesome view en vriendlike mense.

Baie lekker gebly, die plekkie het alles wat jy nodig het. Baie vriendlike mense en behulpsaam. Die plek sit naby lugtoring so die uitsig is baie mooi en naby aan alles wat mens nodig het van winkel tot lekker restaurante.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie Dewald. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Dankie vir die mooi foto.
Groete, Gary en Stella.

Pa Nanna's Place
Ben W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende vakansie in die beste gerief met 'n gedeeltelike see-uitsig.

Dit was sekerlik een van ons heel beste vakansies ooit met die wonderlikste gasheer en vrou en 'n baie netjiese, goed toegeruste woonstel waar die eienaars die besoekers eerste plaas. Daar was tekort aan ons kruideniersware, maar absoluut alles word voorsien. Ons kan skaars wag vir ons volgende vakansie by hulle. Dis die plek om heen te gaan as mens wil gaan uitrus. Te lekker om vanuit die sitkamervenster die see te sien en so lekker om die golwe in die aand te hoor. Dis ook heerlik gewees om die skoon lug in te asem! Dit maak mens so rustig! Ons sal dit enige tyd vir almal aanbeveel, veral aan pare!

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie Ben.
Dankie weereens vir die heerlike melktert, wat jy in ons oondjie gebak het.
Ons het so lekker saam gekuier en julle kan maar weer kom.
Alles wat mooi is vir julle.
Groete, Stella en Gary.

Pa Nanna's Place
Maritta L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek in elke sin van die woord!

Ons verblyf daar was heerlik en doelmatig. Sterk aan te bevole!

Pa Nanna's Place's terugvoer

Hallo Maritta
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom by ons huisie.
Vriendelike groete
Stella en Gary

Pa Nanna's Place
Ronel J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, knus, gerieflik, mooi uitsig, vriendelike gashere.

Pragtige omgewing, mooi uitsig op die see en ligtoring. Vriendelike ontvangs, gashere doen ekstra moeite met lekker bederfies en baie ekstras. Woonstel is baie goed en keurig ingerig. Heerlike staproetes, stap sommer van die huis af. Loopafstand vanaf restaurante en winkels. Ons is baie lief vir 'n vleisie braai, die braaiplek is 'n definitiewe pluspunt, netjies en skoon, en kyk uit op die see. Ons kan beslis aanbeveel! Ons kom weer!

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie vir die kuier Ronel. Dit is altyd lekker om saam met ons gaste te kan lag. Julle is welkom om weer ons plekkie te deel. Groete Nanna en Pa.

Pa Nanna's Place
Ian M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an absolutely wonderful stay.

We would like to thank Gary and his wife for all the wonderful treats that they gave us on our arrival. Their place was absolutely beautifully decorated and clean. It felt as if we were back home. These two people were very helpful and friendly and Gary came and checked on us if we were okay. You guys can really teach other Guest Houses a thing or two. We really had a wonderful stay. We would recommend this place to any body.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Hi Ian, thank you so much for this great review. It's much appreciated. You and Vanessa are welcome to return anytime.
Regards and best wishes,
Stella and Gary

Pa Nanna's Place
Susan S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry en baie netjies!

Baie netjies en 'n aangename atmosfeer, sal dit enige tyd aanbeveel!

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie Susan.
Kom gerus weer kuier.
Dit was aangenaam om mense soos julle te ontmoet.
Groete, Stella en Gary.

Pa Nanna's Place
Elmine V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf, kan nie beter met Gary en Stella, so vriendelik en behulpsaam.

Hierdie plekkie is so goed en smaakvol ingerig met alles wat mens nodig het. En wat dit so spesiaal maak, is al die geskenkies. Baie dankie daarvoor! Stapafstand van winkels en eetplekkies en die mooiste uitsig. Dit was 'n kuiertjie wat ons altyd sal onthou.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Elmine.
Jou laggies het ons deeglik geniet.
Kom maar weer.
Groete, Gary en Stella.

Pa Nanna's Place
Erna R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebraai en see-uitsig geniet.

Eienaars vriendelik en ons is baie hartlik verwelkom. Woonstel baie netjies met pragtige binnenshuisversiering. Goed geleë met pragtige uitsig oor die see. Sal beslis aanbeveel. Ek gee hierdie plekkie 10 uit 10.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Dit was lekker om vir julle hier te hê, Erna.
Julle kan maar gerus weer kom kuier.
Groete, Stella en Gary.

Pa Nanna's Place
Marieta J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta J
Saam met vriende

Amazing.

Hospitality was great. Very clean place.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Hi Marieta, thank you so much for your kind words.
Regards, Stella and Gary.

Pa Nanna's Place
Angelique V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Tuiste weg van die huis! Dit was wonderlik!

Pa Nannas Place is geleë baie na aan die ligtoring in L'Agulhas. Dit is 'n klipgooi van die 'local' restaurante en kuierplekke, sowel as winkeltjies. Die plek behoort aan 'n ouer paartjie wat uit hul pad gaan om die woonstel netjies te hou, keurig en stylvol te verfraai en gaan die ekstra moeite aan met bederfies! Pa Nannas het 'n huislike gevoel en ek beveel dit aan vir enige iemand! Ons kon nie vir beter verblyf vra teen die suidkus nie! Voila!

Pa Nanna's Place's terugvoer

Dankie Angelique, ons waardeer die mooi resensie. Ons ouer paartjies geniet om jonger bloed om ons te he. Julle mag gerus weer kom kuier.

Groete,
Stella en Gary

Pa Nanna's Place
Peet V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik.

Dit is die mooiste plekkie wat ons nog ooit by gebly het. Die plek is pragtig vars en skoon en die mense bederf die gaste baie. Ons het baie lekker gebly en die mense is vreeslik vriendelik en altyd beskikbaar vir enige gebeurlikhede.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Hi Peet En Pat, baie dankie vir die mooi resensie. As julle weer kom kuier, dan gaan ons lekker saam braai. Mense soos julle is 'n "treat".

Stella en Gary.

Pa Nanna's Place
Piet En Annatjie C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet En Annatjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het puik, vriendelike 5-ster-verblyf ontvang in 'n silwerskoon, uitstekend ingerigte woonstel met alle denkbare geriewe en net 'n klipgooi van die bekende vuurtoring af.

Ons kan hierdie juweel van 'n plekkie sonder voorbehoud aanbeveel. Ons het lafenis en koelte gaan soek weg van die erge hitte en droogte in Stellenbosch en baie meer gekry. Gary en Stella is die perfekte gasheer en -vrou, die netjiese, luukse woonstel bied alles wat mens kan begeer, die uitsig is pragtig en ons kon nie vir beter verblyf in L'Agulhas gevra het nie. Ons sal beslis weer daar gaan bly as ons die geleentheid kry. Baie dankie Gary en Stella, julle is 'n formidabele span!

Pa Nanna's Place's terugvoer

Goeiedag Piet en Annatjie,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons het die saam praat so geniet toe julle hier was.
Julle is welkom om weer te kom kuier.

Groete
Gary en Stella.

Pa Nanna's Place
Solandri N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Solandri N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom beslis weer!

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die plekkie geniet, baie netjies en mooi. Perfek vir 2 mense.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Dankie Solandri. Julle is welkom om terug te kom kuier.
Groete,
Gary & Stella

Pa Nanna's Place
Rina D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing.

Ons verblyf was regtig soos dit geadverteer word. Die advertensie is lewensgetrou. G'n onaangename verrassings nie! Ons het heerlik gebly. Gary en Stella het baie moeite gedoen om ons verblyf 'n aangename wonderlike ervaring te maak. Baie dankie! Ons beveel dit aan!

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie Rina vir die wonderlike resensie. Julle is altyd welkom in ons huis.
Ons hoop julle kom weer binnekort weer kuier.

Stella en Gary

Pa Nanna's Place
Ambrose H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ambrose H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker.

Daar is niks slegs van Pa Nanna’s Place waar van ek kan se.

Marilise V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V
Gesin met klein kinders

Die plek is 'n juweel en ons gaan weer!

Ons het ons verblyf terdeë geniet! Gary en Stella se opregte vriendelikheid maak mens se verblyf selfs nog beter. Die plek is pragtig ingerig en daar is als wat mens nodig het tydens 'n vakansie.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie Marilise.
It was a pleasure meeting you and your family.
Regards,
Gary and Stella

Pa Nanna's Place
Esther K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther K
Saam met vriende

Dit was "awesome" gewees!

Wat 'n plesier en voorreg was dit om van Pa Nanna's se geriewe gebruik te maak! Dit het aan al ons behoeftes (en meer) voldoen, naamlik: see-uitsig, goeie waarde vir geld, gerieflik, baie skoon, netjies en vars, modern gemeubileer, volledig toegerus, gasvryheid en behulpsaamheid van eienaars. Sal sonder twyfel weer hierheen kom. Baie dankie Gary en Stella. Julle is 2 awesome mense!

Pa Nanna's Place's terugvoer

Thank you so much for the awesome review Esther.
It was a pleasure accommodating you and look forward to seeing you again.
Regards,
Stella & Gary

Pa Nanna's Place
Ruan V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike eienaars wat die ekstra myl stap!

Rustige omgewing met n baie mooi uitsig oor die see wanneer 'n mens braai. Baie vriendelike eienaars en goeie waarde vir geld.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie Ruan, it was nice accommodating you on your special occasion.
Regards,
Gary & Stella

Pa Nanna's Place
Dawie F - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier by Pa Nanna's Place.

Baie dankie vir 'n onvergeetlike twee dae by Pa Nanna's Place. Plekkie is baie goed, netjies en huislik ingerig met goeie toebehore/meubels en Gary en Stella is uitstekende gashere sonder om inbreuk te maak op gaste se privaatheid. Baie dankie vir die bederfies, dit word baie waardeer. Die DStv Premium-pakket word ook baie waarder, veral vir die ouer garde, wat nie so baie kan rondloop nie.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Dankie vir die baie mooi woorde, ons waardeer dit.
Gary & Stella

Pa Nanna's Place
Reana V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons het regtig 'n heerlike naweek gehad. Buiten die oulike bederfies, was die blyplek skoon en netjies, goeie gehalte vanaf die kombuis tot en met die slaapkamer. Dit was doodstil en rustig en ons het skaars geweet dat Gary en Stella (die eienaars) daar was. Die uitsig van die stoep en kamer af is prentjiemooi, en het vir ons 'n ware vakansie gevoel geskep. Die eienaars was baie hulpvaardig en vriendelik.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Dankie Reana,
Dit was so lekker om jong bloed in die huis te he. Ons is bly julle het dit geniet.
Kom maar weer.
Gary & Stella.

Pa Nanna's Place
Hennie B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer hier oorbly.

Pa Nanna's is 'n besonderse netjiese en skoon plek, onmoontlik om enige kritiek te lewer en beslis waarde vir jou geld vir so 'n rustige skoon plek.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Hi Hennie,
Dankie vir die terugvoor.
Gary en Stella

Pa Nanna's Place
Jonathan D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation satisfactory.

Excellent channels of communication prior to reaching a destination is often a sure indicator of a confident stay, especially when visiting an accommodation for the first time. This indeed was the prelude to visiting Gary and Stella's Pa Nanna's Place. Besides the unimposing yet warm welcome, Gary immediately shared whatever we needed to know about our stay as well as points of interest in L'Agullas. Needless to say, every conceivable need was catered for in a neat, homely environment enhanced with tasteful decor. Special touches like the welcome bottle of wine and the gift on departure personally handed over with good wishes underscores not only the quality of service, but a hospitality transcending material gain. Memories!

Pa Nanna's Place's terugvoer

Hi Jonathan, thanks so much for your lovely review. It was a pleasure meeting both of you.
Stella (Nanna) and Gary (Pa)

Pa Nanna's Place
Marelise D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus. Lekker gekuier.

Die eienaars is baie vriendelike mense, my ontvangs was baie lekker. Hierdie plekkie is baie naby die dorpie en lekker stapafstand na die Nasionale Park. Ek het baie lekker geslaap, bed was van goeie gehalte. Lekker gemaklike woonstel en baie netjies. Gaan beslis weer kuier.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie Marelize. Julle is welkom om enige tyd weer te kom kuier.
Groete, Stella en Gary.

Pa Nanna's Place
Emmie R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, rustig en vriendelike ontvangs van Gary en Stella met 'n bottel rooiwyn en bederf goetertjies.

Ons het die lekkerste rustige naweek gehad by Pa Nanna's Place. Dit is so lekker om in 'n skoon en netjiese plek te bly. Die warm kombers op die bed was 'n plus punt vir die kouer wintersaande. Ons sal definitief die plekkie aanbeveel vir ons familie en vriende en vir die mense wat ons resensie lees. Daar is ook 'n mooi seeuitsig en sien uit om in die somer op die stoep te sit.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Thank you, Emmie. It was a pleasure accommodating you guys. We look forward to you returning.
Regards,
Gary & Stella.

Pa Nanna's Place
Natie L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en rustige ervaring.

Pa Nanna's is beslis 'n plek wat ons weer sal besoek, die gasvryheid is wonderlik en die plek is super netjies en baie oulik en sommer stap afstand van alles in L'Agulhas. Ons het ons naweek verblyf terdeë geniet.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Natie, ons is baie bly julle het lekker gekuier hier by ons. Julle is welkom om weer te kom. Ons waardeer ook sulke netjiese gaste. Groete. Pa en Nanna.

Pa Nanna's Place
Peter N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename eenheid. Sorgsaam ingerig. Vriendelike en behulpsame gashere.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It is a delightful unit. Very thoughtfully furnished with kind caring hosts.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Thank you very much to both of you. You are welcome to visit again.
Regards,
Stella & Gary

Pa Nanna's Place
Yolandi B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig, baie skoon en netjies.

Ons het ons tydjie baie geniet met 'n lieflike uitsig. Die plek is goed ingerig en baie netjies.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Thank you Yolandi.
Thank you for spending your special wedding anniversary here at Pa Nanna's Place.
You will always be welcome to return and enjoy.
Regards,
Stella and Gary

Pa Nanna's Place
Hester B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan en uitgerus. Heel tuis gevoel.

Dit was 'n heerlike wegbreek van die stad se gewoel. Die woonstel was skoon en netjies gewees en in 'n stil deel. Gary en Stella laat mens heeltemal tuis voel. My man het rugprobleme en het vir die eerste keer in 'n lang tyd opgestaan sonder rugpyn. 'n Mens kan sien Gary en Stella doen moeite om die plek gemaklik te maak. Sal enige tyd weer soontoe gaan en langer bly.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Hi Hester,
Ons is bly dat julle die tyd hier so geniet het.
Kom maar weer as die ou rug weer pla.
Vriendelike groete
Stella en Gary

Pa Nanna's Place
Ruan B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dis baie netjies en almal is vriendelik. Daar is genoeg om 'n mens besig te hou. Ons het dit geniet.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Hi Ruan
Dit is goed om te weet dat almal gelukkig voel om by ons te bly.
Vriedelike groete
Stella en Gary

Pa Nanna's Place
Shirley D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Juweel van 'n plekkie. Lekker ruim, silwerskoon en baie stylvol ingerig. Ongelooflike uitsig op die see en die stoepie 'n bonus. Baie aangename, behulpsame gasheer en -vrou. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie, Shirley. Dit maak ons baie gelukkig om ons paradys met almal te deel.
Groete,
Stella en Gary.

Pa Nanna's Place
Gregory O - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory O
Enkelreisiger

Die uitsig, gemak, standaard van toebehore, vriendelikheid, netheid, rustigheid is alles uitstekend en hulle het baie moeite gedoen om 'n mens se verblyf lekker te maak!

'n Mens arriveer met Gary en Stella wat jou inwag. Gary wys vir jou alles en maak dit duidelik dat jy enige tyd kan skakel indien jy iets nodig het. Daar is bederfies om jou welkom te heet en die wonderlike uitsig trek sommer dadelik jou aandag. Baie gerieflik en alles is van uitstaande, 4 ster-gehalte. 'n Mens kan heerlik gaan stap langs die strand. Die toebehore is alles beskikbaar en skoon. Die parkeerplek is op die perseel, langs die kamer en daar is DStv-premium wat jou amper verlei om nie strand toe te gaan nie. As die weer sleg is, kan 'n mens die gemak en styl van die woonstel geniet en boek lees of speletjies speel. Werklik 'n onvergeetlike plek en 'n paartjie wat regtig weet hoe om hulle gaste soos vriende te laat voel!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The view, comfort, appliance standard, friendliness, cleanliness, tranquility are all excellent and every effort is made to make your stay an enjoyable experience!

You arrive and Gary and Stella are waiting for you. Gary shows you everything you need to know and make it clear that if you need anything please call him. There are welcoming treats and immediately the wonderful view grabs your attention. The comfort is outstanding and everything is of 4 star standard. The walks are fantastic whether beach or escarpment. Every appliance is available and clean. The parking is off street next to your bedroom and premium DStv is a temptation to keep you from the beach, but if there are any bad weather days, you can enjoy the flat in home comfort style with book, novels and games. A truly unforgettable place and a couple who know how to make guests feel like friends!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Hi Greg, thank you so much for this review. Much appreciated!
We enjoyed hosting you.
Regards,
Gary and Stella

Pa Nanna's Place
Martin T - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin T
Gesin met klein kinders

Oulike plekkie vir 'n naweekwegbreek.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die huisie was mooi skoon en netjies en toegerus met als wat 'n mens nodig het. Ek sal Pa Nanna's Place beslis aanbeveel en beplan om self weer daar 'n draai te gaan maak.

Warren S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Almal sal mal wees oor die plek.

Dit was 'n fantastiese ervaring. Die bed en beddegoed is van baie hoë gehalte en bied 'n heerlike nagrus. Dit is baie netjies en modern en waarde vir geld. Dit is by verre een van die beter plekke waar ek al gebly het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Any person will love this place!

It was a fantastic all round experience. The bed and bedding is the best of a very high standard and you will get a very good nights rest. It is very neat and modern place and well worth the price, it is by far one of the better places I have ever stayed in!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Hi Warren,
Thank you so much for this very nice review. It was a pleasure accommodating you.
Regards,
Gary & "Mommy"

Pa Nanna's Place
Paul D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is goed en die plek is baie netjies en smaakvol toegerus.

Dit was heerlik om twee aande in so 'n aangename, goed toegeruste plek en in 'n stil en rustige omgewing te kon bly.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Thank you, Paul.
Kind regards,
Gary

Pa Nanna's Place
Debbie C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, netjiese plek.

Ek sal beslis die plek aanbeveel - dit is super netjies, goed toegerus en die eienaars is baie vriendelik.

Pa Nanna's Place's terugvoer

Baie dankie Debbie. Dankie vir die "Nibbly Bits".
Julle was fantastiese gaste.
Groete,
Gary.

Pa Nanna's Place
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 14 , L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsWqlejEFSHL3SXWsv8wp96oE9FyR0Ay0gYjTgI6rXGVCQ4o8tH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 14 Golf Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.826994064564 20.008662691402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za