Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pa se Engel Oppi Plaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Alene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Pa se Engel Oppi Plaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Shani B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani B
Gesin met klein kinders

Baie rustig. Goeie ligging. Beste plek om die natuur te ervaar.

Baie lekker gebly. Baie mooi ligging. My honde en dogtertjie het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reineth P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reineth P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Algehele vrede.

Heerlik gebly en totaal ontspan. Stilte, vrede, mooi en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel Oppi Plaas se terugvoer

Hi Reineth.
Bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer as die gewoel julle vasdruk.

Pa se Engel Oppi Plaas
Wickus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus S
Saam met vriende

Lekker en mooi.

Wonderlike omgewing met pragtige sterre. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel Oppi Plaas se terugvoer

Hallo Wickus. Was lekker om jou as 'n gas te ontvang.
Groete, Alene

Pa se Engel Oppi Plaas
Lamont L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamont L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Lekker cosy. Baie stil en afgeleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel Oppi Plaas se terugvoer

Dankie Lamont. Enige tyd weer welkom by ons op die plaas.

Pa se Engel Oppi Plaas
Melanie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Gesin met tieners

Experience the real Karoo in style.

What a wonderful way to experience the Karoo! The cottage has stylish Karoo decor with everything to make your stay 5-star. We loved our overnight stay but wish we had booked for 2 nights. The stars at night were incredible, will never forget the experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel Oppi Plaas se terugvoer

Hi Melanie. It was only a pleasure having you as our guests. You're very welcome to visit us again.
Greetings, Alene

Pa se Engel Oppi Plaas
Ruan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan P
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Baie mooi plek. Daar is baie moeite gedoen met die dekor en dit pas goed in by die plaas gevoel. Baie gesonde voëllewe by die dam en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sulene P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sulene P
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig, salig alleen op die plaas.

Baie mooi uitsig oor die plaasdam met ganse. Alles het 'n outydse Karoo-sjarme, wat maak dat mens goed afskakel. Ons was daar met verskriklike winde (35km/uur+), so dit was deeglik koud en ons moes maar warm aantrek. Die huis het wel 'n verwarmer en elektriese komberse. Waarskuwing: die grondpad is maar 'n tawwe een om te reis (ons het reën gehad in die weke voor ons besoek), so ry versigtig en sit 'n paar minute by reistyds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynda V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynda V

Remote and authentic, with everything you need.

Lovely little cottage, with nice touches like the wall heaters and electric blankets. This was most definitely needed with the cold wind and weather. Road to the cottages is not really sedan-friendly and took 40 min+ to travel the 20 km. Wifi only at the main house and not available at the cottages. No normal cell phone reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute ongelooflike ervaring.

Die plaas is wonderlik by die dam. Net jammer die 30+ km na die plaas op die grondpad was 'n nagmerrie, blykbaar a.g.v. onlangse reën. Geen wifi of selfoonontvangs by die huisie nie, maar die rustigheid is fantasties. Lekker koud, maar vuur in die kaggel het daarvoor opgemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M
Saam met vriende

A very peaceful farm stay with beautiful flowers and veld.

A calm, peaceful, farm stay on the Roggeveld. We enjoyed the birds and the beautiful spring bulbs and long walks through the veld. We were visited by tame donkeys, geese and a muscovy duck. The house was very comfortable and warm with electric blankets on the beds and wall heater panels which made it easier to cope with the extreme upper Karoo cold during our stay. I would happily visit this farm again. I felt completely safe. It was also wonderful to find a small corbelled house on the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel Oppi Plaas se terugvoer

Hello Beverly. I am so happy you had a taste of the peacefulness and beauty of Hartebeesfontein.
You are very welcome to visit us again any time.
Warm greetings
Alene

Pa se Engel Oppi Plaas
Marinus M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meghan K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan K
Gesin met klein kinders

Cosy and beautiful.

Baie dankie vir die warm hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel Oppi Plaas se terugvoer

Dankie vir julle kuiertjie op Hartebeesfontein. Julle is baie welkom enige tyd.
Groete Alene

Pa se Engel Oppi Plaas
Johan M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, stil wegbreekplek.

Ons was regtig verras met die pragtige blyplek waar mens die stilte kon voel. Het rondgeloop en die natuur en oorblyfsels van vorige bewoners gekry wat 'n nostalgie wakker gemaak het. Dankie Alene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel Oppi Plaas se terugvoer

Dit was lekker om julle as gaste op die plaas te akkommodeer. Julle is welkom om weer die stilte by ons te kom waardeer.
Groete
Alene

Pa se Engel Oppi Plaas
Adamarie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adamarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, knus en gerieflik.

Die Skooltjie is 'n pragtige huisie. Jy voel dadelik welkom. Baie gerieflik en toegerus met alles teen die koue. Alhoewel ons net 1 nag oorgeslaap het, moet jy verseker oorweeg om langer te bly. Die omgewing en stilte is sielskos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel Oppi Plaas se terugvoer

Hallo Adamarié.
Baie dankie vir jou mooi resensie. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier by ons op die plaas.
Groetnis

Pa se Engel Oppi Plaas
Tobias M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias M
Saam met vriende

Pa se Engel, plek van tydvergeet en sterreprag, gashere is puik, sonsopkoms en sonsondergang onmeetbaar.

Pa se Engel is 'n plek waar tyd vergeet word en sterre nog skitter, meer as wat jy kan tel, gasheer en -vrou is pragtige hartsmense. Die stilte is ongelooflik, yskoud met ys op voertuie vroegoggend, wat smelt met die heerlike opkoms van die son. Hierdie plekkie is volledig toegerus, baie netjies, 'n ongelooflike kaggel/braai binne en buite. Dis rustiek en mooi, bring net kos en hout, baie, baie hout. Die dekor is pragtig met die houtbalke en ongelooflike mooi kunswerke. Beddens is warm met ekstra komberse en verwarmers sou jy dit verlang. Daar is bordspeletjies en kaarte met 'n kombuistafel in die hart van huis reg by die vuur. Boeke in oorvloed om te lees by die warm kaggelvuur. Daar is ook wifi beskikbaar by die hoofhuis vir noodgevalle en MTN-ontvangs plek-plek as jy rondbeweeg. Jy sal beslis verstom staan by die pragtige uitsig oor die dam, en daar is voëls in oorvloed. Die stort is fantasties en die privaattoilet bied 'n venster met 'n uitsig oor die plaas. Pa se Engel is die ideale plek om jouself te herlaai en te ontspan. Hier is daar geen haas of gejaag nie, net 'n oop ruimte vir jou om te geniet en te ontdek. Jou siel sal hier vrede vind en jou hart sal klop in die ritme van die skepping. Dis waar die hemel die aarde ontmoet. Hierdie juweel in die hartjie van die natuur sal jou betower met sy eenvoud en sy stilte. Dit is 'n plek waar jou drome tot lewe kom en jou hart oopgaan vir die wonder van die lewe. Pa se Engel is waar jy kan wegsit van die dag-tot-dag gejaag en weer asem kan haal. Hierdie juweel is een wat jy nie mag misloop nie. Dankie dat ons julle ongelooflike gasvryheid en stukkie hemel kon deel, dit was inderdaad 'n voorreg! Ons sal vir seker terugkom, die keer met meer hout en 'n paar aande om alles te kan inneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Wegbreek uit stad op sy beste.

Regte werkende plaas, jy vergeet gou die stad se gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel Oppi Plaas se terugvoer

Dankie vir julle kuier Francois. So bly as iemand die plaaslewe geniet.

Pa se Engel Oppi Plaas
Johan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Gesin met tieners

Absolute fantastiese plek om rustig te raak en te ontspan.

Die eenheid was netjies en skoon met ons aankoms. Alles wat ons nodig gehad het was daar en ons het heerlik gebly. Alene het selfs vir ons die krag skedule vir die naweek aangestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel Oppi Plaas se terugvoer

Dit was lekker om julle as gaste te ontvang hier op die plaas. Kom kuier gerus weer as julle ń blaaskans nodig het.

Pa se Engel Oppi Plaas
Gert C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paar aande onder die Sutherland-sterrehemel.

Mees ongelooflike kuiertjie op Helderkruin plaas met die area genoem Pa se Engel. Ongelooflike rustic woning met alles uitgerus in kombuis en braaigeriewe met die plaas dam op jou voorstoep. Doodse stilte met 'n sterrehemel wat ek self met my selfoon kon afneem. Ons hondekind het ook heerlik in die dam en area baljaar. Dit is 'n ongelooflike plekkie met geen WiFi of selfoonopvangs nie en waar jy en jou gade julle siele afstof en praat oor 30 en 40 jaar terug om die binne vuur asook buitebraai-area, soos dit betaam om weg te breek van die daaglikse warboel. Baie dankie dat ons julle plekkie kon geniet Alene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel Oppi Plaas se terugvoer

So bly julle kon afskakel en die tyd geniet hier by ons op Hartebeesfontein.
Die stilte en ongelooiflike sterrehemel is altyd die moeite werd by Pa se Engel Oppi Plaas.
Groete Alene

Pa se Engel Oppi Plaas
Natasha F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis een vir jou emmer-lysie!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by die stukkie hemel, jou siel kry kos en jou hart word weer vol van die regte goed. Hier besef jy dat 'n eenvoudige lewe 'n dankbare lewe is. Dit is 'n voëlkykersparadys en ek het myself ure vermaak deur foto's te neem van die ooie en hul lammers wat wei reg voor die deur. Die dorp is vêr en die grondpaaie lank, so beplan jou rit vooraf en vat genoeg van alles saam. Julle sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel Oppi Plaas se terugvoer

Hi Natasha. Ja, hier stof mens jou siel af en vergeet van die stad se gewoel. Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Groete Alene

Pa se Engel Oppi Plaas
Isac M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M
Enkelreisiger

Stilte, kom weg van alles en rus net.

Dit is die plek waar jy kan weg kom van alles wat net geraas maak in jou lewe. Hier werk jou cell nie, jy lees 'n regte boek en gaan stap lang ente.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel Oppi Plaas se terugvoer

Dankie Isac vir jou kuier by Pa se Engel. Bly jy het die vrede hier by ons beleef.

Pa se Engel Oppi Plaas
Jared P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jared P
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an absolutely beautiful farm and I would go as far as to say the pictures don't do it justice!

Everything the heart and soul requires. It had everything we needed and more on a very cold weekend so I can say enough. If you are looking for peace and a break from day-to-day life with beautiful stars, this is the place to book.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pa se Engel Oppi Plaas se terugvoer

We are so happy that you enjoyed your stay with us on Hartebeesfontein. Please visit us again soon for a summer break.

Pa se Engel Oppi Plaas
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeesfontein, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe2ab5ec4c72032e35080124f59c0571b7bb0f266d1a92171977d5ab3bd04c6207ff08b3c0d448d6d0954039daec8d087478?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Hartebeesfontein Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.399825748827 20.522641723755
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem