Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paardeplaats Nature Retreat

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 74

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Paardeplaats Nature Retreat
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid met mooi en gerieflike kamer.

Die ligging, geskiedenis en netheid van Paardeplaats is fantasties. Die kuier saam met eienaars was lekker en baie insiggewend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardeplaats Nature Retreat se terugvoer

Dankie Johan,
Jy is gewis 'n goeie Paardeplaats-kuiergas wat ons sal wil terugverwelkom.

Paardeplaats Nature Retreat
Yolandi T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi T
Gesin met klein kinders

Rustig.

Die plaas is beeldskoon. Kamers is netjies. Die bed en beddegoed was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Gesin met tieners

Pragtige omgewing, perfek om jou batterye te herlaai.

Pragtige omgewing met asemrowende natuurskoon. Kamers is goed ingerig en netjies. Die gasheer en gasvrou is baie gasvry en laat ‘n mens baie welkom voel. Heerlike kos en goeie geselskap. Ons sal beslis teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm en hartlike ontvangs met 'n vreedsame ambience en heerlike kos!

Ons is werklik hartlik ontvang en heerlik gekuier en geëet saam met Brian en Gerda die eienaars van Paardeplaats Nature Retreat. Die kos was uit die boonste rakke enons sal beslis weer gaan kuier. 'n Baie gemaklike atmosfeer het ons verblyf die moeite werd gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardeplaats Nature Retreat se terugvoer

Beste Louise,
Baie dankie vir julle kommentaar oor Paardeplaats! Ek dink dit was n geval van 'soort soek soort', en ons het so lekker gekliek. Ons sien uit om julle weer te sien
God Bless,
Brian en Gerda

Paardeplaats Nature Retreat
Caren H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren H
Gesin met klein kinders

Super place to stay.

Had a wonderful time. Pity the dam was dry so no fishing on-site.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, geen TV, net famielietyd en tyd saam Jesus op die berg, daar is geen woorde om dit te beskryf nie.

Die beste plekkie ooit, as jy tyd saam met jou gesin en Jesus wil spandeer, is dit die plek om dit te doen. Brian en Gerda is die beste twee mense wat jou met 'n ope hart en gesindheid ontvang. Blyplek baie netjies en skoon, 'n ware juweel, elke sent werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardeplaats Nature Retreat se terugvoer

Dear Morne,
Gerda and I appreciate you comments and feedback. There are of course times when not everything is good. We do try to make our guests feel welcome, and to share in our own nature experience.
God bless, and we hope to see you again soon!
Brian W

Paardeplaats Nature Retreat
Charmaine V - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Saam met vriende

Rustic with a home from home feeling. Our hosts met us with open arms and friendliness

I have visited many places but this has been the first time that I experienced such friendliness.nIt felt as if we had known Brian and Gerda a long time. nI would definately recommend their place to my friends and family and we will be back again.nThanks again Brian and Gerda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paardeplaats 154JT, Long Tom-pas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55acfd70ba546a22e12e2b9504812db942c382fbbb0ab876134a543a409909df6d69d34f5741a4da22868d0ef2ad749ec9cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Paardeplaats 154JT Long Tom Pass 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.091399714737 30.564066767693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem