Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paardeplaats Nature Retreat

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Oribi
Selfsorg
Gurneys
Selfsorg
Suikerbossie Gesinskamer
Selfsorg
Jafrie
Selfsorg
Huisreëls

Die kombuis en kuierarea is gemeenskaplike areas.
Voertuie met hoë grondvryhoogte word aanbeveel, maar dit is nie noodsaaklik nie.

Ontbyt is teen R150 per persoon beskikbaar. Dit moet die vorige aand gereël word.
Gekookte aandetes is met 'n vooraf reëling teen R250 per persoon beskikbaar. Dit word met 'n stysel en 'n slaai bedien.
Die sjef se driegang-aandete is met 'n vooraf reëling teen R350 per persoon vir groepe van 4 of meer gaste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paardeplaats 154JT, Long Tom-pas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55acfd70ba546a22e12e2b9504812db942c382fbbb0ab876134a543a409909df6d69d34f5741a4da22868d0ef2ad749ec9cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Paardeplaats 154JT Long Tom Pass 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.091399714737 30.564066767693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem